Jou Ma Se Kombuis

Jou Ma Se Kombuis Die hart van die huis, Jou Ma Se Kombuis. Altyd aan’t kook.

17/08/2026

Gemaklikheid met geen skaamte nie! Jou Ma het jou!
Beskikbaar by Jou Ma Se Kombuis, Edisonstraat 39, Suidelike Ind Gebied, Windhoek. 🍲

Veels geluk met jou verjaarsdag liefste Katya! Ons hoop jy geniet jou dag! 🥳💛
16/08/2026

Veels geluk met jou verjaarsdag liefste Katya! Ons hoop jy geniet jou dag! 🥳💛

Bederf jouself of iemand met n Mooerse Mooi (en groot) geskenkie! 🤭Beskikbaar by Jou Ma Se Kombuis, Edisonstraat 39, Sui...
12/08/2026

Bederf jouself of iemand met n Mooerse Mooi (en groot) geskenkie! 🤭
Beskikbaar by Jou Ma Se Kombuis, Edisonstraat 39, Suidelike Ind Gebied, Windhoek. 🌷

Luister vir Ma, kom eet jou groente! 😉🥗
21/07/2026

Luister vir Ma, kom eet jou groente! 😉🥗

Begin jou koue wintersoggende reg - by Jou Ma! ❄️
29/06/2026

Begin jou koue wintersoggende reg - by Jou Ma! ❄️

Kontak ons vir jou volgende spyseniering behoeftes. 🤩
03/06/2026

Kontak ons vir jou volgende spyseniering behoeftes. 🤩

Jou Ma Se geheime resepte rus vir hierdie Vrydag, 29 Mei. Ons sien jou weer Maandag!! 🌸
26/05/2026

Jou Ma Se geheime resepte rus vir hierdie Vrydag, 29 Mei. Ons sien jou weer Maandag!! 🌸

Moedersdag is om die draai en Jou Ma Se Kombuis wil al die mamma's bederf! (Dis Jou MA Se Kombuis,duh! 😉ń Heerlike ontby...
06/05/2026

Moedersdag is om die draai en Jou Ma Se Kombuis wil al die mamma's bederf! (Dis Jou MA Se Kombuis,
duh! 😉

ń Heerlike ontbyt om almal te herinner hoekom dié spesiale dag saak maak vir alle Ma's. 🌷

RSVP voor die 5de Mei om jou en jou Ma se plek te bespreek - geen "walk-ins". 🩷

+264 81 634 4656 | 39 Edisonstraat, Suidelike Industrieël

Dis maklik - soosin báie maklik 👀 volg netdie instruksies vir jou gebakte lekkerte!
06/05/2026

Dis maklik - soosin báie maklik 👀 volg net
die instruksies vir jou gebakte lekkerte!

Geen tyd? Geen probleem. 😉Van ons vrieskas tot jou tafel! Ons gevriesde etes is perfek vir daardie besige dae (of wannee...
28/04/2026

Geen tyd? Geen probleem. 😉

Van ons vrieskas tot jou tafel! Ons gevriesde etes is perfek vir daardie besige dae (of wanneer kosmaak soos ń taak voel 🫣). Jou Ma Se Kombuis het jou!

+264 81 634 3656 | 39 Edisonstraat, Suidelike Industrieël

Address

39 Edisonstraat
Windhoek

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jou Ma Se Kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jou Ma Se Kombuis:

Shortcuts

Share