24/10/2026
HOOPSTAD...HOOPSTAD...HOOPSTAD...julle stel nooit ooit teleur nie....weens omstandighede kon n paar dames ni teenwoordig wees nie...wees verseker dat jul projekte veilig by my is..
Sjoe...julle HET SO BITTER MOOI GECRAFT VANDAG.
Elkeen se projek en tekkies is awesome...ek ht dt so geniet om vanoggend saam met julle te craft
Aan elke dame wat met n bord vd allerheerlikste vingerhappies gekom het. Dankie.
My liewe vriendin Juanita...wat kan ek sê...JY IS N YSTERVROU EN N WARE STAATMAKER...
EK SIEN JULLE vroeg in 2027..dan kuier ons weer lekker saam