17/10/2026
LIGGIES, LEKKER KOS EN FEESTYD-PRET!
STERLIG MARK KOM NOU NADER
Van 24 November tot 5 Desember verander ons in ’n feestelike kuierplek vol liggies, lekker kos, inkopies en hope pret vir die hele gesin!
Hierdie jaar wag daar iets besonders op julle: ’n betowerende FEETJIE-LIGGIE-TUIN! ’n Plek waar kinders se verbeelding vlerke kry en die feestyd sommer ekstra magies voel.
En dis nog lank nie al nie! Daar wag hope ander FUN dinge vir kinders én ouers, heerlike kos om van te kies en natuurlik hope geleenthede om saam te kuier en die feestyd te geniet.
Bring die kinders, nooi jou vriende en maak Sterlig Mark deel van julle feestydtradisie!
IS JY ’N UITSTALLER?
Daar is nog uitstalruimte beskikbaar! Moenie hierdie geleentheid misloop om jou produkte aan ’n feestelike markgehoor bekend te stel nie.
Kry jou inskryfvorm by: www.familymarketfun.co.za
STERLIG MARK | 24 NOVEMBER – 5 DESEMBER
Hou ons blad dop vir nog nuus en verrassings. Ons kan nie wag om julle te verwelkom nie!