Iris se Hekel Hoekie

Iris se Hekel Hoekie Elke item is uniek en met liefde en sorg gemaak. By voorbaat dankie vir u ondersteuning. Alle items word per koerier gestuur teen die kliënt se koste.

🌷 Welkom by my Hekel Hoekie! 💗Ek's ’n pensionaris en verkoop my handgemaakte skeppings—kleurryke baba, kot, en knie komberse, baba kleertjies, Amigurumi en meer. Ek neem graag bestellings en julle is welkom om jul eie kleure en groottes te kies om dit uniek te maak. Voltooiingstyd sal met jou bespreek word. ’n 50% deposito is betaalbaar met bestelling, en die balans met voltooiing. Dankie dat jy h

andgemaakte items met liefde ondersteun! I take orders, and you’re welcome to choose your own colours and sizes to make it truly personal. Completion time will be discussed with you, and a 50% deposit is required when placing your order, with the balance due on completion. All items will be couriered at the customer’s expense. Thank you for lovingly supporting handmade items!
***************************************************************************
Ek is n pensionaris met n hart vol kreatiwiteit en n liefde vir die eenvoudige dinge in die lewe. Ek geniet hekel, brei en tapisserie, en spandeer graag tyd tussen my blomme en plante. My twee hondjies hou my geselskap terwyl ek stap, lees of aan n legkaart werk. Elke hand gemaakte item op hierdie blad is met sorg en liefde geskep.
-----
I'm a pensioner with a heart of creativity and a love for life's simple pleasures. I enjoy crocheting, knitting, and tapestry, and find joy in tending to my flowers and plants. My two furry companions keep me company while I walk, read, or work on puzzles. Every handmade item on this page is crafted with care and love.

Pragtige sagte gebreide balle—groot en klein—om te bestel vir jou baba of peuter. Jy kan self die kleure kies! Lieflike ...
03/11/2025

Pragtige sagte gebreide balle—groot en klein—om te bestel vir jou baba of peuter. Jy kan self die kleure kies! Lieflike sagte speel dingetjies wat enige kleintjie sal liefhê 💗 Courier koste vir koper.
Sel nommer: 071 360 0169

24/09/2025

Welcome to all my followers

🌸 Spoegdoeke is ’n moet-hê vir elke mamma—perfek om daardie klein gesiggies skoon te hou van spoegies en kwyl. Sagte kat...
18/09/2025

🌸 Spoegdoeke is ’n moet-hê vir elke mamma—perfek om daardie klein gesiggies skoon te hou van spoegies en kwyl. Sagte katoendoeke is sag op baba se vel en maak ’n praktiese, liefdevolle geskenk vir nuwe ouers 💗 Bestel joune vandag! Alle items word per koerier gestuur teen die kliënt se koste.
----------
🌸 Burp cloths are a must-have for every mom—perfect for keeping little faces clean from spit-up and drool. Soft cotton nappies are gentle on baby’s skin and make a practical, heartfelt gift for new parents 💗All items are couriered at the customer’s expense.

🌸 Welkom, aan al die nuwe lede!🌸Baie dankie dat jy by Iris se Hekel Hoekie aangesluit het. Jou ondersteuning beteken vir...
12/09/2025

🌸 Welkom, aan al die nuwe lede!🌸
Baie dankie dat jy by Iris se Hekel Hoekie aangesluit het. Jou ondersteuning beteken vir my ongelooflik baie! Ek sien uit daarna om my liefdevol handgemaakte hekel- en breiwerk met julle te deel. 💗
Laat weet gerus as jy ’n spesiale item wil bestel—ek maak dit graag uniek vir jou! 🧶
----------
🌸 Welcome to all the new followers! 🌸
Thank you so much for joining Iris’s se Hekel Hoekie. Your support means the world to me! I look forward to sharing my lovely crafted crochet and knit creations with you. 💗
Feel free to let me know if you'd like to order a special item—I'll make it uniquely for you!

🐻 Pragtige Amigurumi met liefde gemaak vir jou kleinding. 🐰Sagte speelgoed gehekel met double-knit wol. 🐧Pryse op foto. ...
04/09/2025

🐻 Pragtige Amigurumi met liefde gemaak vir jou kleinding. 🐰Sagte speelgoed gehekel met double-knit wol. 🐧Pryse op foto. Kliënt betaal koerier koste. 🐥
-------🐺
🦄 Lovely Amigurumi toys made with love for that special little one. 🧚‍♀️Crocheted with double-knit wool. Price on foto. Courier costs for the client's account. 🐦

Hierdie pienk/grys/wit Gestreepte baba kombersie kan ook vir n skoot kombers gebruik word. Bestel joune vandag nog! U ka...
04/09/2025

Hierdie pienk/grys/wit Gestreepte baba kombersie kan ook vir n skoot kombers gebruik word. Bestel joune vandag nog! U kan jou eie kleure kies. Prys en grote is op die foto. Koerier koste vir die kliënt. Dankie vir jou ondersteuning. 🌹
-------
This striped pink/grey/white baby blanket can also be used as a knee blanket. Order yours today! Choose your own colours. Prices and sizes are in the photo. I appreciate your support. 🌷

Bestel hierdie pragtige Zig-Zag Stootwantjie (pram) kombersie vandag nog. U kan jou eie kleure kies. Prys en grote is op...
04/09/2025

Bestel hierdie pragtige Zig-Zag Stootwantjie (pram) kombersie vandag nog. U kan jou eie kleure kies. Prys en grote is op die foto. Koerier koste vir die kliënt. Baie dankie vir jou ondersteuning. 🌷
------
You're welcome to order this lovely Zig-Zag pram blanket today. Choose the colour of your choice. Prices and sizes are in the photo. I appreciate your support. 🌷

Bestel hierdie mooi Corner-to-Corner kombersie, wat n oulike geskenk vir n spesiale kleinding sal wees. 🥰 U kan jou eie ...
04/09/2025

Bestel hierdie mooi Corner-to-Corner kombersie, wat n oulike geskenk vir n spesiale kleinding sal wees. 🥰 U kan jou eie kleur kies. Prys en grote is op die foto. Koerier koste vir die kliënt. Dankie vir jou ondersteuning.
------
You can order this lovely Corner-to-Corner blanket as a gift for that special little one in your life. 🥰Choose the colour of your choice. Prices and sizes are in the photo. I appreciate your support.

Julle is welkom om hierdie lieflike Candy Floss kombersie te bestel. Kan ook as n skoot kombersie gebruik word. Julle ka...
04/09/2025

Julle is welkom om hierdie lieflike Candy Floss kombersie te bestel. Kan ook as n skoot kombersie gebruik word. Julle kan jul eie kleure kies. Prys en grote is op die foto. Koerier koste vir die kliënt. Dankie vir jou ondersteuning. 🌷
------
You're welcome to order this lovely Candy Floss blanket. It can also be used as a knee blanket. You can choose your own colours. Prices and sizes are in the photo. I appreciate your support. 🌷

Bestel hierdie lieflike stootwaentjie (pram) kombersie vir n spesiale kleinding. U kan jou eie kleur kies. Prys en grote...
04/09/2025

Bestel hierdie lieflike stootwaentjie (pram) kombersie vir n spesiale kleinding. U kan jou eie kleur kies. Prys en grote is op die foto. Koerier koste vir die kliënt. Dankie vir jou ondersteuning. 🌷
------
You're welcome to order this lovely pram blanket for that special little one. Choose the colour of your choice. Prices and sizes are on the photo. I appreciate your support. 🌷

Address

Milnerton
Cape Town
7441

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Iris se Hekel Hoekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share