Klein Helper Premix

Klein Helper Premix Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klein Helper Premix, Kitchen/Cooking, Centurion.

Ons Eierlose Rooi Fluweel mengsel is ook perfek vir kolwyntjies. Vinnig. Maklik. HEERLIK!
05/02/2025

Ons Eierlose Rooi Fluweel mengsel is ook perfek vir kolwyntjies. Vinnig. Maklik. HEERLIK!

Dis hoe ek weet ‘n pakkie mengsel is ‘n sukses ~ my kinders vra oor en oor vir dit. Twee vir die kas en een vir die oond...
05/10/2024

Dis hoe ek weet ‘n pakkie mengsel is ‘n sukses ~ my kinders vra oor en oor vir dit.
Twee vir die kas en een vir die oond ~ makliker kan dit mos nou nie!

Met 3 ekstra bestandele is nog twee weke se ontbyt gereed.

NUUT! Ontbyt alternatief in ons huis. Ontbytstafie met weetbix, klapper en sjokelade. Super maklik met nog net drie best...
07/09/2024

NUUT! Ontbyt alternatief in ons huis.
Ontbytstafie met weetbix, klapper en sjokelade. Super maklik met nog net drie bestandele by die mix 🤤

Dis wat gebeur as die kinders elkeen hulle eie geurekoppiekoek wil hê - dan moet ma ‘n funfetti en dubbel sjokelade eet!
01/05/2024

Dis wat gebeur as die kinders elkeen hulle eie geurekoppiekoek wil hê - dan moet ma ‘n funfetti en dubbel sjokelade eet!

Uit die mond van die suigeling sal jy die waarheid hoor ~ “hierdie plaatkoekies is vreklekker - proe soos wolkies”Nou ja...
08/12/2023

Uit die mond van die suigeling sal jy die waarheid hoor ~ “hierdie plaatkoekies is vreklekker - proe soos wolkies”

Nou ja hoe kan jy daarmee stry?!

Maak seker jy plaas jou bestelling vir die vakansie!

Met ons kampplaatkoekiemengsel en ‘n paar sjokeladesprinkels het jy ‘n heerlike kosblikvuller in onder 15min!
24/10/2023

Met ons kampplaatkoekiemengsel en ‘n paar sjokeladesprinkels het jy ‘n heerlike kosblikvuller in onder 15min!

Perfekte versnappering saam met jou gunsteling tv reeks, fliek of selfs die rugby!~ kan jy raai watter koppiekoek is die...
07/10/2023

Perfekte versnappering saam met jou gunsteling tv reeks, fliek of selfs die rugby!

~ kan jy raai watter koppiekoek is die lae koolhidraat koppiekoek?!?

As jy gedink het jy kan nie jou gunsteling ontbyt eet net omdat jy gaan kamp nie , D**K WEER!Ons kamp plaatkoekies is ni...
21/09/2023

As jy gedink het jy kan nie jou gunsteling ontbyt eet net omdat jy gaan kamp nie , D**K WEER!
Ons kamp plaatkoekies is nie net lekker nie maar kort net EEN bestandeel!
En dis mos nou wat jy kort op ‘n kamp 🤤

Iemand het gevra of die eierlose rooi fluweelspons gebruik kan word as ‘n koppie koek 🤷🏼‍♀️Ek het dit getoets en was nie...
09/06/2023

Iemand het gevra of die eierlose rooi fluweelspons gebruik kan word as ‘n koppie koek 🤷🏼‍♀️

Ek het dit getoets en was nie beindruk nie. Sy tekstuur was te kluitjie. Ek verkies die rooi fluweel koppiekoek - spesiaal gemaak vir ‘n koppie.

Die eierlose rooi fluweel maak wel perfekte kolwyntjies!

En natuurlik is daar NOG ‘n NUWE koppiekoek > rooi fluweel!
13/05/2023

En natuurlik is daar NOG ‘n NUWE koppiekoek > rooi fluweel!

Nou het ek ook vegan koppiekoek beskikbaar! > sjokelade en sprinkels!Julle is welkom 😉
07/05/2023

Nou het ek ook vegan koppiekoek beskikbaar!
> sjokelade en sprinkels!

Julle is welkom 😉

22/04/2023

Address

Centurion

Telephone

+27826402571

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Helper Premix posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share