Unique Catering

Call Contact the business

Unique Catering Catering & Spits
Work functions and meetings
All functions big or small
Passion for beautiful, fresh food
Situated in Despatch

12/10/2026
12/10/2026

Bespreek vroegtydig jou oukersdag platters
☎️0765746477

30/09/2026

✨ Elevate your next function or meeting with Unique Catering! ✨
From elegant cheese boards bursting with fresh fruit, crackers & gourmet cheeses…
to creamy dessert cups, flavour-packed mini sliders, juicy kebabs, tacos & vibrant pasta salads – every detail is designed to impress.
Whether it’s a corporate meeting, private celebration or special event, we bring beautiful, delicious catering that your guests will love.
📞 Book now: 076 574 6477
Unique Catering – because every occasion deserves to be extraordinary.

KAROO Unique Catering spog met liplekker platters! Eerskomende Vrydag sal daar weer aflewering wees in Graaff-Reinet🍓Kon...
22/09/2026

KAROO Unique Catering spog met liplekker platters!
Eerskomende Vrydag sal daar weer aflewering wees in Graaff-Reinet🍓
Kontak vir Marli Kruger vir jou naweek platters in die Karoo!!
0798756230

Dankie vir almal se ondersteuning!!! Ons het afgeskop en heerlike eetgoed gemaak vir die   asook vir Jay wat opgetree he...
20/09/2026

Dankie vir almal se ondersteuning!!! Ons het afgeskop en heerlike eetgoed gemaak vir die asook vir Jay wat opgetree het by die skuurdans! Karoo Unique Catering is VOL bespreek vir eerskomende Dinsdag met Hoër Volkskool se matriekafskeid🙏🏻😁Dankie vir julle ondersteuning

Heerlike naweek agter die rug. Ons het Unique Catering se naam hoog gehou met ons deelname aan ñ potjiekos kompetisie by...
20/09/2026

Heerlike naweek agter die rug. Ons het Unique Catering se naam hoog gehou met ons deelname aan ñ potjiekos kompetisie by die

Dit was die lekkerste atmosfeer en gees. Die klein karoo dorpie Aberdeen het omtrent gespog die naweek!

Address

Despatch
6220

Telephone

+27765746477

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Unique Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Unique Catering:

Shortcuts

Share