Time O'Clock

Time O'Clock Hand made craft. Can choose own design

Nog rubber deur matte vir kliente geprintR250
05/09/2026

Nog rubber deur matte vir kliente geprint
R250

Mooiste tafel nette geprint vandagGebruik hom vir teedoek, om kos toe te gooi ens80cm x 40cmR105Ek print enige tema van ...
05/09/2026

Mooiste tafel nette geprint vandag

Gebruik hom vir teedoek, om kos toe te gooi ens

80cm x 40cm

R105

Ek print enige tema van jou keuse
Time O'Clock

Ek het vandag die paar Rubber deskpads geprint.Kan gebruik word vir 'n groot mousepad, of om potte op jou eettafel te si...
05/09/2026

Ek het vandag die paar Rubber deskpads geprint.

Kan gebruik word vir 'n groot mousepad, of om potte op jou eettafel te sit, of dalk 'n tafel in jou ingansportaal. Vele gebruike.

Kan ook gewas word
30cm x 78cm

Slegs R250
Ek print enige tema van jou keuse

04/09/2026
60cm x 90cm rubber deur matR395
04/09/2026

60cm x 90cm rubber deur mat
R395

Paar A3+ tafel kalenders geprintA3 is R165A3+ is R195Ek kan ook die volgende printKoffie bekersTumblersMousepadsPennesak...
04/09/2026

Paar A3+ tafel kalenders geprint

A3 is R165
A3+ is R195

Ek kan ook die volgende print

Koffie bekers
Tumblers
Mousepads
Pennesakkies
Skryfbehoefte houers
En nog vele vele meer

Eerste dagboeke vir 2027 vandag geprint.A5 is R250 met gratis penA4 is R285 met gratis penGratis penne slegs solank as w...
04/09/2026

Eerste dagboeke vir 2027 vandag geprint.

A5 is R250 met gratis pen
A4 is R285 met gratis pen

Gratis penne slegs solank as wat voorraad hou

Ek print die tema van jou keuse op voorblad

Jou eie persoonlike nommerplaat.30cm lankR16010-14 dae virt aflewering
03/09/2026

Jou eie persoonlike nommerplaat.
30cm lank
R160
10-14 dae virt aflewering

Self inskryf resepte boekR250
03/09/2026

Self inskryf resepte boek
R250

WarmpotstaanderR175Teel is 25x20cm
03/09/2026

Warmpotstaander
R175
Teel is 25x20cm

Address

Doornpoort

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27665546928

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Time O'Clock posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share