Fyns & Co.

Fyns & Co. Discover a carefully curated collection of gifts and décor designed to inspire, celebrate, and elevate your everyday. Exclusive in-store experience only.

Sakkies wat vir alles werk. ✨️Ons het die mooiste  sakkies ingekry.
30/05/2026

Sakkies wat vir alles werk. ✨️

Ons het die mooiste sakkies ingekry.

Ons  reeks is weer lekker vol 💚 die gewilde "shower steamers" is die perfekte hulp vir die koue en alles wat darmee saam...
27/05/2026

Ons reeks is weer lekker vol 💚 die gewilde "shower steamers" is die perfekte hulp vir die koue en alles wat darmee saamgaan 🤍

Ons is darem maar mal oor 'n stukkie  💚 nuwe items in voorraad 🤩
26/05/2026

Ons is darem maar mal oor 'n stukkie 💚 nuwe items in voorraad 🤩

Ons nuutste toevoeging,  storieboeke, sal enige klein leser se hart steel 🤍 perfek vir enige storietyd 💚
22/05/2026

Ons nuutste toevoeging, storieboeke, sal enige klein leser se hart steel 🤍 perfek vir enige storietyd 💚

Mooiste kleurvolle yskasboekies en lisensieskyfies in voorraad❤️
21/05/2026

Mooiste kleurvolle yskasboekies en lisensieskyfies in voorraad❤️

“Suid-Afrikaanse winters = vuur + braai 🔥🇿🇦” Firelighters beskikbaar vir 'n lekker maklike, warm vuurtjie!!
20/05/2026

“Suid-Afrikaanse winters = vuur + braai 🔥🇿🇦” Firelighters beskikbaar vir 'n lekker maklike, warm vuurtjie!!

"From dinner tables to quiet corners — there’s a candle for every moment" 🕯️💛 Pragtige nuwe kerse, vars in die winkel!
19/05/2026

"From dinner tables to quiet corners — there’s a candle for every moment" 🕯️💛 Pragtige nuwe kerse, vars in die winkel!

Jou "go-to" vir elke wegbreek 🐆🖤
14/05/2026

Jou "go-to" vir elke wegbreek 🐆🖤

Lekker bederf vir ons jong Fyns kliënte 💛 van borsels en penne v die "girls" tot magnete en stickers v die manne 🤩
12/05/2026

Lekker bederf vir ons jong Fyns kliënte 💛 van borsels en penne v die "girls" tot magnete en stickers v die manne 🤩

12/05/2026

Neem asb kennis dat ons komende Saterdag, 16 Mei, slegs tot 10:00 oop is 🤍

Address

6 West Street (Next To Plato/Juandré French Chiropractor)
Groblersdal
0470

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fyns & Co. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category