Bakkie Braai

Bakkie Braai The Bakke Braai is a must have for all men !

07/02/2026

Die “Loop Dop” jou beste buddy vir die huis, dam, bos of duine !
‘n bakkie braai en Loop
Dop is ‘n moet vir elke bakkie !

R 2200.00 + Courier
072 364 0596

18/01/2026
17/01/2026

LOOP DOP 🍻

Die slim manier om te skink – waar jy ook al is.

• Stel hom vir ’n single, double of enige maat wat jy wil – van dop tot wyn
• 1.5ℓ tenk – vat 2 bottels
• Ingeboude batterye – gooi tot 300 doppe op een lading
• Werk op 220V en laai terwyl jy hom gebruik
• Sterk bracket agter – sit hom op jou bakkie, vat saam jag toe, of hou hom in jou bar
• Gemaak van vlekvrye staal – sterk en netjies

Robuust. Akkuraat. Gebou vir kuier.

Binnekort beskikbaar

072 364 0596
[email protected]





14/01/2026

Kompak, Kwaliteit met graveering van jou keuse.

072 364 0596
Speedy




04/12/2025

Braai set with engraving of your choice.
R 1950.00 & Courier R 120.00

072 364 0596
[email protected]

04/12/2025

Bakkie Braai Familie Braai met Rotisserie opsies.

072 364 0596
[email protected]

30/11/2025

🔥 Ontmoet die Bakkie Braai – Klein, maar BAAS! 🔥

Of jy nou gaan kamp, jag, visvang of net die pad vat, die Bakkie Braai gaan saam!
Gebou van vlekvrye staal, lig, kompak en gemaak vir avontuur.

Slegs R 1950.00 en R 120.00 courier.

Elke stel sluit in:
🥩 Vlekvrye staal Bakkie Braai
🌶️ BBQ Spice en Hot Sauce
🔥 Vuurhoutjies & vuurmaak hout
🍴 Tang, borsel en vlekvrye bak
🔪 Mini-mes / multi-tool
🪵 Aansteekhout & pakkie braaigoed
🔖 Bush Happy Overlanding sleutelhouer en etikette

Alles netjies gepak — gereed vir enige avontuur!

✅ Kompak en maklik om te pak
✅ Duursame vlekvrye staal
✅ Ideaal vir enige buitelewe

👉 Bestel joune vandag!

072 364 0596
[email protected]

🚙💨 Bakkie Braai – Gebore om te Reis. Gebou om te Braai.

30/11/2025

Stainless Steel.
Groot boetie van die compact Bakkie Braai.
Ideal vir die gesin.
Perfekte geskenk vir manlief,Skoon pa of Skelmpie.
Grafeering van jou keuse.

R 3950.00
Courier R 195.00

072 364 0596
[email protected]

27/11/2025

Bakkie Braai het nou ook ‘n familie braai wat 6 braai broodjies vat en het ook ‘n opsie vir ‘n spit eenheid.

Braai Stel @ R 3950.00
Spit opsie @ R 1650.00
Courier @ R 195.00

Braaier is stainless Steel met kwaliteit items wat saam kom.
Graveering van jou keuse.

072 364 0596
Speedy

Luister gerus na die Bakkie Braai song !💪🏻💪🏻💪🏻
21/11/2025

Luister gerus na die Bakkie Braai song !
💪🏻💪🏻💪🏻

Listen and make your own on Suno.

19/11/2025

🔥 Ontmoet die Bakkie Braai – Klein, maar BAAS! 🔥

Of jy nou gaan kamp, jag, visvang of net die pad vat, die Bakkie Braai gaan saam!
Gebou van vlekvrye staal, lig, kompak en gemaak vir avontuur.

Elke stel sluit in:
🥩 Vlekvrye staal Bakkie Braai
🌶️ BBQ Spice en Hot Sauce
🔥 Vuurhoutjies & vuurmaak hout
🍴 Tang, borsel en vlekvrye bak
🔪 Mini-mes / multi-tool
🪵 Aansteekhout & pakkie braaigoed
🔖 Bush Happy Overlanding sleutelhouer en etikette

Alles netjies gepak — gereed vir enige avontuur!

✅ Kompak en maklik om te pak
✅ Duursame vlekvrye staal
✅ Ideaal vir enige buitelewe

👉 Bestel joune vandag!

072 364 0596
[email protected]

🚙💨 Bakkie Braai – Gebore om te Reis. Gebou om te Braai.

15/11/2025

Address

Kempton Park
1619

Telephone

+27723640596

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bakkie Braai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share