11/03/2026
Hallo julle.
Hierdie klein besigheid is terug in aksie!!
Ons is nie meer in Vredenburg nie maar wel in Kaapstad self (Kraaifontein,Durbanville,en omliggende areas)
Sal binnekort allerande nuwe goedtjies op ons blad he,hou ons dop!!
0829627152