Mud & Mingle

Mud & Mingle Aanlyn Kunslesse op jou eie tyd in die gemak van jou huis! Ek is Marette en ek deel graag my lesse met jou!

✨ Aanlyn Kunslesse✨  Leer om pragtig te skets en te verf – reg vanuit jou eie huis! 🎨  βœ… Betaal net een keer βœ… Lewenslan...
07/06/2026

✨ Aanlyn Kunslesse✨

Leer om pragtig te skets en te verf – reg vanuit jou eie huis! 🎨

βœ… Betaal net een keer
βœ… Lewenslange toegang
βœ… Leer in jou eie tyd en pas
βœ… Kyk die lesse oor en oor

Perfek vir beginners sowel as kreatiewe liefhebbers!

Kies jou opsie:
β€’ Opsie 1 – R300 eenmalig (Marette se Les)
β€’ Opsie 2 – R150 eenmalig (Marette se Waterverflesse)

Begin jou kreatiewe reis vandag!
Druk op die whatsapp knoppie onder die plasing of besoek www.maretteventer.com

26/05/2026

Hierdie klomp klein potters het elkeen 'n potjie gemaak vir kompetisie. Stem gerus vir jou gunsteling deur die spesifieke foto te "like".
1 like = 1 stem.
Die aanlyn stemme tel 'n gedeeltelike punt van die totale beoordeling. Wenner word 1 Junie aangekondig.

🌊 Wie wil ook so 'n pragtige see-skildery maak?Kyk net hoe mooi breek die branders op die strand! Hierdie skildery is ee...
25/05/2026

🌊 Wie wil ook so 'n pragtige see-skildery maak?

Kyk net hoe mooi breek die branders op die strand! Hierdie skildery is een van my gunstelinge.

Wil jy leer hoe om presies sΓ³ 'n kunswerk te skep? My aanlyn kunslesse is nou beskikbaar!

βœ… Betaal eenmalig
βœ… Kry lewenslange toegang
βœ… Leer op jou eie tyd en pas
βœ… Ontspan en laat jou kreatiwiteit vry

Of jy nou 'n beginner is of al 'n bietjie ervaring het – hierdie lesse is perfek vir jou. Stel jou voor hoe lekker dit gaan wees om jou eie see-toneel te skep!

πŸ‘‰ Gaan koop jou lesse vandag nog by : https://www.maretteventer.com/

Wie gaan volgende hierdie pragtige branders skilder? Laat weet my in die comments! πŸ’™

✨ Aanlyn Kunsklasse met Marette Venter ✨  Leer om pragtig te skets en te verf – reg vanuit jou eie huis! 🎨  βœ… Betaal net...
19/05/2026

✨ Aanlyn Kunsklasse met Marette Venter ✨

Leer om pragtig te skets en te verf – reg vanuit jou eie huis! 🎨

βœ… Betaal net een keer
βœ… Lewenslange toegang
βœ… Leer in jou eie tyd en pas
βœ… Kyk die lesse oor en oor

Perfek vir beginners sowel as kreatiewe liefhebbers!

Kies jou opsie:
β€’ Opsie 1 – R300 (Marette se Les)
β€’ Opsie 2 – R150 (Marette se Waterverflesse)

Begin jou kreatiewe reis vandag!

🌐 Kunslesse | Marette Venter

🦜 Van eenvoudige skets tot asemrowende finale skildery!Kyk net hierdie papegaai se ongelooflike transformasie – van ’n g...
14/05/2026

🦜 Van eenvoudige skets tot asemrowende finale skildery!

Kyk net hierdie papegaai se ongelooflike transformasie – van ’n gewone foto tot ’n stunning kunswerk. Dit was so eenvoudig en lekker om saam met julle te doen!

Julle het gevra vir meer voorbeelde… hier is dit nou! πŸ‘€

Leer Teken by Marette Se Les gee jou stap-vir-stap aanlyn kunslesse wat jy enige tyd, enige plek op Instagram kan kyk. Perfek vir beginners, pret en propvol kreatiwiteit.

βœ… Leer in jou eie tempo
βœ… Geen druk nie – net genot
βœ… Slegs R300 eenmalig

Wie wil ook so mooi leer teken?

Sluit aan:
https://www.maretteventer.com/

Waterverf Lesse vir net R150 – eenmalig!πŸ‘©β€πŸŽ¨πŸ–ŒMarette se Waterverf het ontstaan uit die groot behoefte van baie mense wat ...
08/05/2026

Waterverf Lesse vir net R150 – eenmalig!πŸ‘©β€πŸŽ¨πŸ–Œ

Marette se Waterverf het ontstaan uit die groot behoefte van baie mense wat eerder waterverf wil leer as akriel of olieverf.

Nou kan jy volwaardige, stap-vir-stap video’s kry op Marette se Waterverf – ’n Instagram-blad met vooraf opgeneemde lesse wat permanent beskikbaar bly.

Jy kan dit oor en oor kyk, op jou eie tyd en pas werk, sonder enige maandelikse fooie.

Eenmalig. Lewenslange toegang. Geen druk, geen vervaldatum – net pure waterverf-plek!

Kry vandag nog toegang πŸ‘‡
🌐 https://www.maretteventer.com/

🎨Aanlyn Kunslesse vir slegs R300 – eenmalig!βœ…Die volledige video’s is vooraf opgeneem en permanent beskikbaar op Instagr...
06/05/2026

🎨Aanlyn Kunslesse vir slegs R300 – eenmalig!βœ…

Die volledige video’s is vooraf opgeneem en permanent beskikbaar op Instagram. Jy kan op jou eie tyd en pas leer, so dikwels as wat jy wil!

Die kursus bevat 80+ lesse en 69 ure se beeldmateriaal. By gewone kunsklasse sou dit jou R13 800 gekos het (R200 per uur), maar by Marette se Les betaal jy net R300 eenmalig!

Dis minder as R5 per les – en jy kan dit oor en oor kyk vir die res van jou lewe.
Betaal eenkeer. Leer vir altyd.
Skryf vandag in! πŸ‘‡
https://www.maretteventer.com/

🎨 Kies jou kursus en begin skilder! 🎨Wil jy graag leer teken en skilder sonder om elke maand te betaal? Hier is twee won...
04/05/2026

🎨 Kies jou kursus en begin skilder! 🎨
Wil jy graag leer teken en skilder sonder om elke maand te betaal? Hier is twee wonderlike eenmalige opsies om van te kies:

πŸ–ŒοΈ Marette se Les
R300 eenmalig
80+ lesse | 69 uur inhoud | 58 projekte

🌊 Marette se Waterverf
R150 eenmalig
80+ lesse | 69 uur inhoud | 58 projekte

Geen maandelikse fooie nie! Leer tegnieke, kleurmengsel, skadu, perspektief en baie projekte op jou eie tyd.

Gryp hierdie geleentheid aan en ontwikkel jou kuns! πŸ’œ
πŸ‘‰ Besoek nou: https://www.maretteventer.com/

18/11/2025

Nou 25% AFSLAG as jy die kode BLACKF gebruik in die aanlyn winkel!

Address

Louis Trichardt

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mud & Mingle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mud & Mingle:

Share