Dekor Dolla

Dekor Dolla DEKOR & GESKENKE- Sommige items kan verpersoonlik word. Ander items word met Courier of Pudo gestuur vanaf Meyerton Gauteng.

Hout en blikprodukte word vanaf die fabriek in Pretoria na kliënte gecourier of reel om items self af te haal by die fabriek.

❤️🔥WARM, SOFT & COZY 100% SHEEPSKIN SLIPPERS🔥❤️🌹From R650 /  Adults up to size 15, Youth, Toddlers.🌹Baby slippers R400🌹P...
08/06/2026

❤️🔥WARM, SOFT & COZY 100% SHEEPSKIN SLIPPERS🔥❤️
🌹From R650 / Adults up to size 15, Youth, Toddlers.
🌹Baby slippers R400
🌹Price list can be found between the photos

📌CONTACT / KONTAK Marli: 0832355478 or send me a message on whats app.
📌COURIER anywhere in SA - R125 a flyer bag
We give separate quotes for larger orders.

🤩KREATIEWE GESKENKE 😍is die beste manier om enige iemand se dag te maak!OF jy nou lus is vir iets wat professioneel of h...
05/06/2026

🤩KREATIEWE GESKENKE 😍is die beste manier om enige iemand se dag te maak!

OF jy nou lus is vir iets wat professioneel of humoristies is, dan kan ons vir jou hierdie verpersoonlik: Lessenaar dekor van hout gemaak.

🌹Vir navrae - kontak Marli: 0832355478 - of stuur jou boodskap op whats app.

Ideaal vir Ontvangsareas of jy nou 'n haarsalon, loodgieter, onnie, persoonlike assistent, skoolhoof, baas, sekretaresse is of vir spesiale dae, Verjaarsdae vir werkers, werksfunksie-geskenke of watookal in jou kreatiewe breinboks aangaan - ek is seker ons sal iets kreatiefs vir jou kan maak.

🌹PRAGTIGE GRANATE - Tema is beskikbaar op alle hout en blik kombuisdekor.🌹Available in English or AfrikaansKONTAK / CONT...
04/06/2026

🌹PRAGTIGE GRANATE - Tema is beskikbaar op alle hout en blik kombuisdekor.
🌹Available in English or Afrikaans

KONTAK / CONTACT: Marli - 0832355478 - of stuur jou boodskap op whats app vir my
COURIER oral in Sa - deur tot deur / deur tot kiosk / deur tot locker - courierkoste is vir die kliënt.

❤️Ten volle wasbare Handgeverfde glase - Verpersoonlik vir jou dekor of as geskenke!🌹Pryslys is na die fotos bygevoegPER...
03/06/2026

❤️Ten volle wasbare Handgeverfde glase - Verpersoonlik vir jou dekor of as geskenke!

🌹Pryslys is na die fotos bygevoeg
PERFEK vir Verjaarsdae, Vriende/Familie, Bruidspare & Gevolg, Vadersdag of ander spesiale geleenthede, Werksfunksies of as jy opsoek is na iets uniek om by jou dekor te pas.

KONTAK/CONTACT: Marli - 0832355478 of stuur jou boodskap op whats app.
COURIER oral in SA - Deur tot deur courier of Pudo - courierkoste is vir die kliënt.

❤️BESTEL betyds vir Vadersdag - veral Verpersoonlike Fotorame🌹Bestel Verpersoonlik 2D figure rame tot 7 Junie: Die verpe...
03/06/2026

❤️BESTEL betyds vir Vadersdag - veral Verpersoonlike Fotorame

🌹Bestel Verpersoonlik 2D figure rame tot 7 Junie:
Die verpersoonlike 2D Figure Hout Lessenaarraam wat vanaf jou foto gemaak word.
📌Ontwerpe word slegs gemaak nadat R160 deposito ontvang is of die volle bedrag.
📌Ons werk op "First come First serve - basis" vir verpersoonlike rame om als betyds te maak en te courier voor Vadersdag. Ons neem nie meer bestellings as wat ons sal kan hanteer nie en die wat te laat ontvang word kan nie betyds voor Vadersdag gehelp word nie.

KONTAK / CONTACT: Marli - 0832355478 of stuur jou boodskap op whats app.
CORIER oral in SA: deur tot deur / deur tot kiosk / deur to locker - courierkoste vir die kliënt.

01/06/2026
❤️Pryse tot 5 Junie👈 voor pryse verhoog‼️Blik 21x17x7 cm R224Beatel betyds tot 5 Junie viir 15:00 nm .  📌Let wel: Hout e...
01/06/2026

❤️Pryse tot 5 Junie👈 voor pryse verhoog‼️
Blik 21x17x7 cm R224
Beatel betyds tot 5 Junie viir 15:00 nm .

📌Let wel: Hout en blikprodukte se pryse verhoog vanaf 6 Junie.

📌Kontak Marli: 0832355478 of stuur jou boodskap op whats app

📌Courier: deur tot deur OF deur tot kiosk: courierkoste is uitgesluit.

🌹BEAUTIFUL & ELEGANT WOODEN WALL ART ANGELS🌹2D Wooden Angel Door Corner decor R120🌹2D Wooden Angel Set CONTACT Marli 083...
28/05/2026

🌹BEAUTIFUL & ELEGANT WOODEN WALL ART ANGELS
🌹2D Wooden Angel Door Corner decor R120
🌹2D Wooden Angel Set

CONTACT Marli 0832355478 or send me a message on whats app.
COURIER in SA - Door to door OR Door to Kiosk - courier cost for the client.

🌹Sakpas & Unieke Dekor❤️👑BESTEL BETYDS VIR VADERSDAG tot 5 Junie!👉Available in English & Afrikaans. 📍Slegs sommige items...
28/05/2026

🌹Sakpas & Unieke Dekor❤️👑BESTEL BETYDS VIR VADERSDAG tot 5 Junie!

👉Available in English & Afrikaans.

📍Slegs sommige items se temas kan verpersoonlik word - doen gerus navraag as jy iets spesifiek in gedagte het en 'n deposito word vereis voordat enige ontwerpe gemaak word.
📍Item name op blikke kan wel verpersoonlik word bv. Koffie, suiker, cremora, verromer, hot chocolate, hug koffie ens.

KONTAK / CONTACT Marli : 0832355478 OF stuur jou boodskap op whats app.
COURIER in SA: Deur tot deur OF Deur tot kiosk -courierkoste vir kliënt.

🌹HANDGEVERFDE GLASE & BORDE - TEN VOLLE WASBAAR🌹🌹Hierdie is nie net nog 'n glas of bord nie - dit is kuns en word spesia...
26/05/2026

🌹HANDGEVERFDE GLASE & BORDE - TEN VOLLE WASBAAR🌹
🌹Hierdie is nie net nog 'n glas of bord nie - dit is kuns en word spesiaal vir jou verpersoonlik.
📌PRYSLYS IS TUSSEN DIE FOTOS GEPLAAS

Animasie figure word vanaf jou foto gemaak en bewoording of name kan bygevoeg word.

IDIAAL VIR: Vadersdag / Verjaarsdae / Werksfunksies / Vriendinne aande / Vriende / Bruidspare & Gevolg / Families / Onnie geskenke of om spesifieke dekor te maak wat by jou smaak en kleur pas.

🌹KONTAK / CONTACT Marli: 0832355478 of stuur jou boodskap op whats app
🌹COURIER oral in SA: PUDO / deur tot deur / deur tot kiosk - Courierkoste is vir die kliënt.

Address

Moepel Road
Meyerton
1961

Telephone

+27832355478

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dekor Dolla posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category