05/09/2026
🏃EVERY DISH WORTH THE DASH 🥘😋
Sondag 6 September 2026
Kom kry jou heerlike bord kookkos hierdie Sondag by ons winkels👇👇
Kom skep vir jouself (hoe vroeër, hoe beter!) van wat jy wil hê. Kookkos sal reg wees van 10:00 op Sondae. Elke dis word apart geweeg. Of bestel n pre-plated bord en poeding wat ons vir jou inskep (bestellings sluit Saterdag 18:00).
⏩ OPSIE 1
Jy kom skep soos gewoonlik hoeveel jy wil, waarvan jy wil, en elke item word apart geweeg (met sy eie prys) 🚗🚙
⏩OPSIE 2 - 'Pre-plated' bord teen R120. Poeding R25 ekstra.
‼️Moet bestel voor Saterdag 18:00‼️
Stuur n WhatsApp na 0716112227 met die volgende besonderhede:
➡️ Naam en Van
➡️ Selfoonnommer
➡️ Aantal borde
➡️ Aantal poeding
‼️‼️ Onthou ons doen ook nou aflewerings! 🛵🛵