Olka Polka Creations Studio

Olka Polka Creations Studio Custom made gifts & home decor Photo boards from Olka Polka Creations are created from start to finish “in house”.

When you give one of our personalized picture frames as a wedding gift, anniversary, baby shower, or housewarming gift, you are giving a gift with sentimental meaning attached to it. You can personalize your picture frame with your own special quote, lullaby, song lyric or verse! These custom picture frames make great gifts for weddings, anniversaries, births, nursery decor, christening, godparent

s, and baptisms! We love being able to create unique and handmade gifts that speak to the hearts of our customers. We would love to work with you to create your own unique and personal gift for your wedding or any other special occasion!

😍🥰
04/06/2026

😍🥰

03/06/2026

🌿 ’n Geskenk wat vir altyd gekoester sal word… 🌿

✨ Persoonlike OUPA/PAPPA Lessenaar Staanraam

Gratis verpersoonliking - kontak ons gerus via whatsapp 0820803926

🪵 Hoë kwaliteit UV-gedrukte houtontwerp
🎁 Perfek vir Vaderdag, verjaarsdae of net omdat Oupa/Pappa spesiaal is
🏡 Pragtig vir kantoor, lessenaar of huisdekor

💌 Bestel joune betyds!
📲 WhatsApp: 082 080 3926
📧 [email protected]

03/06/2026

🏌️‍♂️💚 VADERSDAG GESKENK IDEE! 💚🏌️‍♂️
Vir die PAPPA wat altyd daar is... die een wat raad gee, ondersteun, aanmoedig en elke oomblik saam met sy kinders koester.
Ons pragtige Golf-tema Vadersdag Staan fotoraam kombineer 'n fotohouer met 'n unieke dekorstuk om daardie spesiale herinnering vir altyd naby te hou.
⛳ Ons verpersoonlik gratis
⛳ Perfek vir die kantoor, studeerkamer of huis
⛳ Unieke Vadersdag geskenk
⛳ Ideaal vir enige gholf-liefhebbende Pappa
PAPPA – Ons Hole-in-One 🏆
Want geen trofee kan ooit opweeg teen die liefde van sy kinders nie. 💙
📩 Stuur vir ons 'n WhatsApp om joune te bestel

Ideaal v Vadersdag💙💙
03/06/2026

Ideaal v Vadersdag💙💙

01/06/2026
☕ MAAR EERS KOFFIE ☕Gee jou koffiestasie daardie perfekte plaasstyl gevoel met hierdie unieke koffie-sakkie houer 🤎- ons...
25/05/2026

☕ MAAR EERS KOFFIE ☕

Gee jou koffiestasie daardie perfekte plaasstyl gevoel met hierdie unieke koffie-sakkie houer 🤎- ons verpersoonlik gratis!

Perfek vir:
☕ Huis koffiestasies
☕ Gastehuise & lodges
☕ Kantore
☕ Plaaskombuise
☕ Enige koffieliefhebber!

Pragtig én prakties — hou jou gunsteling koffie-sakkies netjies, maklik bereikbaar en stylvol uitgestal.

Die perfekte geskenk vir iemand wat nie sonder koffie kan funksioneer nie 😉🤎

Een gelukkige Maroela-leser kan ’n geskenkpak propvol plaaslike lekkernye en bederfgoed vir Pa van die Maroela-mark wen.
22/05/2026

Een gelukkige Maroela-leser kan ’n geskenkpak propvol plaaslike lekkernye en bederfgoed vir Pa van die Maroela-mark wen.

👔💙Vier Vadersdag met iets besonders🌸’n Oomblik vasgevang vir altydBederf ’n spesiale pappa of oupa met ’n pragtige fotor...
21/05/2026

👔💙Vier Vadersdag met iets besonders
🌸’n Oomblik vasgevang vir altyd
Bederf ’n spesiale pappa of oupa met ’n pragtige fotoraam wat herinneringe mooi laat leef 📸
💰 R175 / R224 elk
📏 Groottes: 19 x 28 cm / 25 x 40cm
Skuif jou eie foto in die raampie.
Die perfekte geskenk om daardie kosbare oomblikke elke dag te sien en te koester 🤎 ’n Klein gebaar… met groot betekenis
Skakel om te bestel onder in die kommentaar.

🪵🥩 Vadersdag Geskenk Idee vir Pappa & Oupa! 🥩🪵Bederf die spesiale man in jou lewe met ons stylvolle Kiaat Biltong Board ...
18/05/2026

🪵🥩 Vadersdag Geskenk Idee vir Pappa & Oupa! 🥩🪵

Bederf die spesiale man in jou lewe met ons stylvolle Kiaat Biltong Board met mes
Perfek vir biltong, braai en lekker kuier saam familie 🍻

Ons verpersoonlik gratis

🎁 Maak hierdie Vadersdag ekstra spesiaal met ’n geskenk wat hy elke dag sal geniet!

🛒 Bestel hier:
https://olkapolkacreations.co.za/?s=pocket+knife&post_type=product

📦 Landwyd beskikbaar

Address

Rorich Avenue 31, Unit #18
Nokeng Tsa Taemane
0035

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Olka Polka Creations Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share