Taani Handmade - Gifts, Décor & Apparel

Call Website Contact the business

Taani Handmade - Gifts, Décor & Apparel 💟Plaaslik gemaak
💟Gehekelde items, dekor, geskenke
💟 Handgemaak met liefde

📱Whatsapp 073 743 3783 om te bestel

💚VERKOOPNog 'n mooi boek boksie in 'n groen wat ek self gemeng het.
17/08/2026

💚VERKOOP

Nog 'n mooi boek boksie in 'n groen wat ek self gemeng het.

'n Hele stack gesig scrubbies gemaak in mooi pienk skakerings vir Gracious Healing - Wellness & Gifts
16/08/2026

'n Hele stack gesig scrubbies gemaak in mooi pienk skakerings vir Gracious Healing - Wellness & Gifts

🩷VERKOOPEk is mal oor die vintage look van die boksie. Dis oulik en vroulik!
16/08/2026

🩷VERKOOP

Ek is mal oor die vintage look van die boksie. Dis oulik en vroulik!

🩶VERKOOPEk love die grys en wit!
15/08/2026

🩶VERKOOP

Ek love die grys en wit!

💚VERKOOPMooi groen tema boek boksie met mooi decoupage aan die binne kant.
15/08/2026

💚VERKOOP

Mooi groen tema boek boksie met mooi decoupage aan die binne kant.

💙VERKOOPHierdie boksie was vir my so spesiaal om te maak! 🎶Almal wil 'n huisie by die see hê 🎶
15/08/2026

💙VERKOOP

Hierdie boksie was vir my so spesiaal om te maak!
🎶Almal wil 'n huisie by die see hê 🎶

💚VERKOOPEk het nog bietjie van die groen en servet oor gehad, toe onthou ek van die mooi bottel wat al maande (dalk jare...
15/08/2026

💚VERKOOP

Ek het nog bietjie van die groen en servet oor gehad, toe onthou ek van die mooi bottel wat al maande (dalk jare) in my jar en bottel kas staan.

Ek dink dit lyk mooi😎 en pas perfek by die ander stel en boksie.

Ek is nie seker wat jy als met hom kan doen nie. Dalk sal dit mooi lyk met 'n lang steel blom, net so met niks in iewers uitgestal of jy kan altyd 'n kurk prop kry en jou gin daarin bêre.

🩷VERKOOP'n Paar hout boksie projekte wat ek lank terug gedoen het!
15/08/2026

🩷VERKOOP

'n Paar hout boksie projekte wat ek lank terug gedoen het!

💙VERKOOPOu raampie vir 'n klient mooi gemaak om in te pas by haar sitkamer
15/08/2026

💙VERKOOP

Ou raampie vir 'n klient mooi gemaak om in te pas by haar sitkamer

💛VERKOOPHierdie was 'n lekker groot projek wat ek gedoen het! Dis 'n oulik kassie vir eiers🥚
15/08/2026

💛VERKOOP

Hierdie was 'n lekker groot projek wat ek gedoen het! Dis 'n oulik kassie vir eiers🥚

Address

Piketberg
7320

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Taani Handmade - Gifts, Décor & Apparel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Taani Handmade - Gifts, Décor & Apparel:

Shortcuts

Share

Category