At Heart

At Heart Unieke geskenke en dekor items. Ons maak na jou smaak. Navrae kan gerig word aan atheartbychristelle@

At Heart het ontstaan uit die behoefte om oulike, bekostigbare, positiewe - dekor en geskenke spesiaal vir iemand of iets te kan gee. Ons spesialis veld is dus in die "verpersoonliking" van geskenke en dekor items. Die naam At Heart is gebore uit die hartsbegeerte om 'n besigheid te begin wat ons instaat sou stel om meer by die kinders te wees. Die Here het dit ook op ons harte gelê dat Hy die geh

oorsames - 'van harte lief het' -Hos14:5. Mag elkeen wat met At Heart besigheid doen, ook daardeur geseën en positief geiispireer word.

Address

Potchefstroom

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27798851769

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when At Heart posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to At Heart:

Share

Category