Wood Art by Palmtree Animations

Wood Art by Palmtree Animations I love doing wood art as my hobby!

Vir sommige mense net n eenvoudige deurstopper. Vir my? n Stukkie van my hart... My liefste Moeder het vroeër hierdie ja...
04/12/2025

Vir sommige mense net n eenvoudige deurstopper. Vir my? n Stukkie van my hart... My liefste Moeder het vroeër hierdie jaar nog hierdie rosies wat op d deurstoppers geplak is vir my gehekel.

Lanklaas iets gepost wat ek gemaak het. Hier is n paar lekker projekte waaraan ek intussen gewerk het:
08/06/2025

Lanklaas iets gepost wat ek gemaak het. Hier is n paar lekker projekte waaraan ek intussen gewerk het:

And of course my son wanted a camo tray!
18/04/2023

And of course my son wanted a camo tray!

I really enjoyed giving these old trays a face-lift!
18/04/2023

I really enjoyed giving these old trays a face-lift!

Ou langspeelplate weggooi? Nope, kyk hoe mooi kan ek dit maak!
02/03/2023

Ou langspeelplate weggooi? Nope, kyk hoe mooi kan ek dit maak!

Die perfekte deurstopper vir daardie hardnekkige deur wat nooit wil oop bly nie.  Kry ook 'n pragtige bypassende klein s...
01/12/2022

Die perfekte deurstopper vir daardie hardnekkige deur wat nooit wil oop bly nie. Kry ook 'n pragtige bypassende klein swart skinkbordjie, die ideale persentjie vir jou vriendin.

Deurstopper R200
Klein swart skinkbordjie R75

Afhaal in Lynnwood Pretoria, of indien gekoerier of afgelaai moet word, gaan kostes nog moet bykom.
Kontak my gerus! Esmé @ 0842067234

Inspirational quotes…  Get yours today!R60 eachCollection in Lynnwood Pretoria, or should courier services be needed, th...
30/11/2022

Inspirational quotes… Get yours today!

R60 each

Collection in Lynnwood Pretoria, or should courier services be needed, the cost will be added.
Feel free to contact me! Esmé @ 0842067234

5 Fridays to Christmas.  Did you get your christmas gift yet?Dice - R50 (per dice)8,5 x 7 x 7,5cm (approximately size)Co...
25/11/2022

5 Fridays to Christmas. Did you get your christmas gift yet?

Dice - R50 (per dice)
8,5 x 7 x 7,5cm (approximately size)

Collection in Lynnwood Pretoria, or should courier services be needed, the cost will be added.
Feel free to contact me! Esmé @ 0842067234

Beautiful dékor!Pray R100Stel van 2 kruisies R110(Al 3 items vir slegs R200)Koop die woord en albei kruisies vir slegs R...
24/11/2022

Beautiful dékor!

Pray R100
Stel van 2 kruisies R110
(Al 3 items vir slegs R200)

Koop die woord en albei kruisies vir slegs R200

Collection in Lynnwood Pretoria, or should courier services be needed, the cost will be added.
Feel free to contact me! Esmé @ 0842067234

Vandag is altyd 'n goeie dag met ons Vader wat die pad aanwys.Vandag is 'n goeie dag R130Wit kruis R80Afhaal in Lynnwood...
23/11/2022

Vandag is altyd 'n goeie dag met ons Vader wat die pad aanwys.

Vandag is 'n goeie dag R130
Wit kruis R80

Afhaal in Lynnwood Pretoria, of indien gekoerier moet word, gaan kostes nog moet bykom.
Kontak my gerus! Esmé @ 0842067234

Address

Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27842067234

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wood Art by Palmtree Animations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wood Art by Palmtree Animations:

Shortcuts

Share