Koester-Lief

Koester-Lief Handmade ornaments

Vandag wil ek sommer met 'n klomp nuwe liefie skeppings kom spog😊. Elke een was HEERLIK om te maak (saam met sy Baie naa...
19/07/2023

Vandag wil ek sommer met 'n klomp nuwe liefie skeppings kom spog😊. Elke een was HEERLIK om te maak (saam met sy Baie naartjies wat net so lyk 😂), mens maak mos nie net een van 'n ding nie... Maar elke item wat vorm aanneem onder jou hande bly besonders. So geniet dit saam met my🥰

Baie gelukkig hoe die hout kerke uitgekom het🥰. Laat my d**k aan n klein stofstraat plattelandse dorpie se kerk.  En wat...
11/07/2023

Baie gelukkig hoe die hout kerke uitgekom het🥰. Laat my d**k aan n klein stofstraat plattelandse dorpie se kerk. En wat is n kerk sonder n kloktoring.

Al die nuwe idees hang nou al aan my lint rakke🫣. Lekkerste lekker is om n idee in jou kop te kry, met dit rond te speel...
10/07/2023

Al die nuwe idees hang nou al aan my lint rakke🫣. Lekkerste lekker is om n idee in jou kop te kry, met dit rond te speel, die eerste een van dit te maak...Dan los jy dit, beloer die nuwe skepping elke keer as jy verbystap en verander in jou kop daaraan. Na n paar dae weet jy net wat om te verander of by te voeg en voilà: nog n Kersornament reeks word bygevoeg. Om kreatief te kan wees is n seëning🥰.

Het n bietjie weggeloop die naweek na my Hartsplek met my Geliefdes.
27/06/2023

Het n bietjie weggeloop die naweek na my Hartsplek met my Geliefdes.

Moes net nog een laaste tipe hartjie probeer, n drie dubbele een. Nou is dit uit my sisteem!
17/06/2023

Moes net nog een laaste tipe hartjie probeer, n drie dubbele een. Nou is dit uit my sisteem!

Enige crafter sal verstaan😘
16/06/2023

Enige crafter sal verstaan😘

Probleem met hartjies is dat wanneer jy eers 1 begin maak daar tien ander hartjie idees agter dit staan, reg om ook te g...
15/06/2023

Probleem met hartjies is dat wanneer jy eers 1 begin maak daar tien ander hartjie idees agter dit staan, reg om ook te gebeur☺️, so hier is die volgende twee🥰

Kersfees is vir my 'n Baie spesiale tyd van die jaar. Baie mense reken dit is oorgekomersialiseerd (vergewe spelling asb...
05/06/2023

Kersfees is vir my 'n Baie spesiale tyd van die jaar. Baie mense reken dit is oorgekomersialiseerd (vergewe spelling asb🤔). Dit is verseker waar, maar as dankbare kind van God voel ek dat dit juis ons as sy Kinders se Voorreg is om hierdie tyd ons Eie spesiale tyd te maak. Dit gesê, ek het so drie jaar terug saam met my kinders begin Kersboom versierings maak net om van die Mal van die werêld te ontsnap en dit het vasgesteek. So, al is Kersfees vêr nog, ek berei voor🌲⭐🌟.

18/05/2023

Kersfees is dalk nog 7 maande weg maar hierdie lyfie het gesmeek om gemaak te word💓.

Dankbare Dag❤️
03/05/2023

Dankbare Dag❤️

Wie het gesê inkopiesakke moet plastiek en plein wees😊. Hierdie sakke hou van hekelgoed ( vra my, ek weet) tot kruidenie...
02/05/2023

Wie het gesê inkopiesakke moet plastiek en plein wees😊. Hierdie sakke hou van hekelgoed ( vra my, ek weet) tot kruideniersware. Wat is jou gunsteling kleur?

Who said shopping bags must be plastic and boring😏. This bags will hold your artwork to groceries. Which one is your favourite colour?

Hier is waar dit begin het. Ongeveer 'n jaar gelede begin hangers hekel. (Dankie skoonsus vir jou les💓). Ek het 'n ding ...
26/04/2023

Hier is waar dit begin het. Ongeveer 'n jaar gelede begin hangers hekel. (Dankie skoonsus vir jou les💓). Ek het 'n ding vir blomme🌷, so daar moes blomme op! Nou ja, na amper 150 hangers is ek reg om aan te beweeg.

This is where my journey began. About a year ago I started to crochet hangers. Thanks Sis for the Lesson❤️. I love flowers 🌹 and had to put some on. After nearly 150 done I am ready to move on.

Address

6 Airport Road

0017

Telephone

+27723409004

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koester-Lief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Koester-Lief:

  • Want your business to be the top-listed Interior Service?

Share