Desperate Housewares

Desperate Housewares Desperate housewares is a jack of all trades were you can find anything you or your home needs.

😍 ek is verlief op hierdie produk! Dames as julle n gesig produk soek wat natuurlik is en wat werk is hierdie verseker v...
18/04/2026

😍 ek is verlief op hierdie produk!
Dames as julle n gesig produk soek wat natuurlik is en wat werk is hierdie verseker vir julle 🥰

Het jy dalk n soet tand? Dan is hierdie waffle bowl maker vir jou! Waarom nou iewers gaan eet as jy self vir jou kan maa...
01/02/2026

Het jy dalk n soet tand?
Dan is hierdie waffle bowl maker vir jou!
Waarom nou iewers gaan eet as jy self vir jou kan maak hoe jy dit wil hê 🤤
Hierdie lekker waffle bowl is maarnet R300.00!
En dit mag dalk cheesy klink, maar hy verkoop soos soet koek 😁

⏱️ Bestellings vat max 10 dae
🚛 Kourier kan gereël word teen addisionele koste
☎️ 079 720 1925

🥰 Manne, hierdie een is vir julle! Soos julle weet is Valentyn's dag om die draai, en ons dames vat dit nie ligtelik op ...
01/02/2026

🥰 Manne, hierdie een is vir julle!
Soos julle weet is Valentyn's dag om die draai, en ons dames vat dit nie ligtelik op nie.

Ons het hierdie pragtige Stanley combos beskikbaar vir R500.00 vir julle pragtige dames want n dame voel altyd beter na n pamper
Daar is tot en met 21 items en elkeen uniek gemaak in hulle eie manier!

Manne moet nie hierdie combo mis loop nie want julle dames verdien net die beste 🥰

⏱️ Bestellings vat max 10 dae
🚛Kourier kan gereël word teen addisionele koste
☎️ 079 720 1925

🤩 ek is super excited om ons nuwe produk met julle te deel 🤩 Karseell is n groot ding en ek kan verstaan hoekom! Hierdie...
01/02/2026

🤩 ek is super excited om ons nuwe produk met julle te deel 🤩

Karseell is n groot ding en ek kan verstaan hoekom!
Hierdie haar produk is gemaak om droeë, frizzy en gebreekte hare te herstel, dit bevat argon oil en natuurlik kollageen, perfek om jou weer nuwe lewe te gee 🥰 en natuurlik vir die dames met blonde hare, dit haal die geel uit jou blond ook uit!

Ons hardloop nou n aanbieding vir die Shampoo en masker is dit R300.00 🤩🥹

Julle wil dit nie mis loop nie 🤩

⏱️Bestellings vat 10 dae
🚛 Kourier kan gereël word teen addisionele koste
☎️ 079 720 1925

Dit is skokkend om te sien hoeveel geliefde 4-p**t kinders vermis raak. Ek het vir my 4-p**t kind n costume bandjie best...
16/07/2025

Dit is skokkend om te sien hoeveel geliefde 4-p**t kinders vermis raak.
Ek het vir my 4-p**t kind n costume bandjie bestel en ek is verlief op hom! Dit is pet friendly, jy kan die besonderhede mooi sien en ek hoef nie bekommerd te wees dat die tag iewers hak nie.

Verhoed dat jou 4-p**t kind vermis raak en bestel jou costume bandjie vandag nog!

⏱️Bestellings vat 15 - 20 dae
🚛Kourier kan gereël word teen addisionele koste
☎️079 720 1925

😍 ek is smoor verlief op hierdie beautiful 925 Silver Costume hangertjies 😍 Elke vrou verdien sulke beeldskone Costume h...
15/07/2025

😍 ek is smoor verlief op hierdie beautiful 925 Silver Costume hangertjies 😍
Elke vrou verdien sulke beeldskone Costume hangertjie om hulle nek 🤩

⏱️Bestellings vat 15-20 dae
🚛Kourier kan gereël word teen addisionele koste
☎️079 720 1925

Ek is smoor verlief op hierdie blad! 😍As jy nog nie hierdie blad n follow gegee het nie, waarvoor wag jy!!
09/07/2025

Ek is smoor verlief op hierdie blad! 😍As jy nog nie hierdie blad n follow gegee het nie, waarvoor wag jy!!

🎉Mid-week aanbieding 🎉🤩Koop n pragtige selfoon cover en kry n GRATIS smart watch bandjie by 🤩 Julle wil nie hierdie aanb...
09/07/2025

🎉Mid-week aanbieding 🎉

🤩Koop n pragtige selfoon cover en kry n GRATIS smart watch bandjie by 🤩

Julle wil nie hierdie aanbieding mis loop nie! Ons selfone is iets wat ons elk dag gebruik maar die minste aandag op gee, nou is jou tyd teen n bekostigbare prys 🤩

⏱️Bestellings vat 15 - 20 dae
🚛Kourier kan gereël word teen addisionele koste
☎️079 720 1925

😍Dames hierdie post is vir julle! Ons almal weet Tumblers het n groot trend geraak, en ons het die mooiste accessories o...
07/07/2025

😍Dames hierdie post is vir julle!
Ons almal weet Tumblers het n groot trend geraak, en ons het die mooiste accessories om joune net n bietjie te laat uitstaan 😍
Want ons almal weet om fancy goed te hê maak jou meer water laat drink 🤭

⏱️Bestellings vat 15 - 20 dae
🚛Kourier kan gereël word teen addisionele koste
☎️079 720 1925

😍Ek is smoor verlief op hierdie Macrame muur versierings 😍! Dit raak net meer en meer mode en ek kan verstaan hoekom! As...
06/07/2025

😍Ek is smoor verlief op hierdie Macrame muur versierings 😍!
Dit raak net meer en meer mode en ek kan verstaan hoekom!
As jy n oop plekkie op jou muur oop het, is hierdie ideal vir jou!

⏱️Bestellings vat 15-20 dae
🚛 Kourier kan gereël word teen addisionele koste
☎️079 720 1925

🥶 Soos ons kan voel is Winter op ons, en natuurlik moet ons 4 p**t kinders ook lekker warm wees in hierdie koue dae! En ...
11/06/2025

🥶 Soos ons kan voel is Winter op ons, en natuurlik moet ons 4 p**t kinders ook lekker warm wees in hierdie koue dae!
En dit is waarom ons n aanbieding gaan hardloop tot die 15de Junie toe 🥳
🎉15% af ons ons diere truitjies 🎉
Julle wil nie hierdie mis loop nie!
Ons het alle shape & sizes beskikbaar 😍

⏱️Bestellings vat 15 dae
🚛Kourier kan gereël word teen addisionele koste
☎️079 720 1925

Address

Pretoria
0182

Telephone

+27797201925

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Desperate Housewares posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category