06/06/2026
Kni wag nie!!!
π Toyota Innibos 2026 β die fees om by te wees! π
Van 2 tot 5 Julie word Mbombela weer die hartklop van Suid-Afrika se kultuurlewe. Daar is musiek, teater, kos, kuns, rugby Γ©n die beste kunstenaars β alles onder een fees-dak.
π€ Topkunstenaars soos Die Heuwels Fantasties, Fokofpolisiekar, Juanita du Plessis, ElandrΓ©, Francois van Coke en vele meer betree die verhoog.
π Kyk die Springbokke teen Engeland op die grootskerm op Saterdag 4 Julie.
π¨βπ©βπ§ Doendinge vir die kinders, 300+ stalletjies, kuierverhoΓ« en soveel meer.
ποΈ Kaartjies vanaf R250 β kinders tot 13 jaar gratis.
Maak gereed vir βn onvergeetlike winternaweek! βοΈπ₯
π§· Hierβs die live link na die storie: https://brnw.ch/21x38sz | Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees