Jane Doe Handmade

Jane Doe Handmade Unieke, handgemaakte tafeldoeke geïnspireer deur eenvoud en natuurlike skoonheid. Elke stuk vertel sy eie storie en word sorgvuldig vervaardig sedert 2016.

10/03/2026


Mum's Bloom is sag en aards!!
27/02/2026

Mum's Bloom is sag en aards!!

27/02/2026

19/02/2026

Priceless kuiertjies om die tafel..

19/02/2026

Skoon en Vars!! Dek nostalgies blou en wit of speel met vrugte en gee dit ñ vars gevoel.. ñ Moet hê!!
12/02/2026

Skoon en Vars!! Dek nostalgies blou en wit of speel met vrugte en gee dit ñ vars gevoel.. ñ Moet hê!!

Hierdie Afvee/Kunsleer Tafeldoeke is elke vrou se gunsteling!! Of dit nou in die kombuis is of in die braaikamer, die ki...
24/01/2026

Hierdie Afvee/Kunsleer Tafeldoeke is elke vrou se gunsteling!! Of dit nou in die kombuis is of in die braaikamer, die kinders😉 mors- jy kan net afvee!
☎️WhatsApp: 083 507 2511
1.5m x 2.5m (of jou eie size)
R340

Sê dit met BLOMME! 🌹•Perfekte geskenk vir elke vrou! Sag tot Flambojant, ñ vrou in elke blom..•Bestel jou 2.5m tafeldoek...
08/01/2026

Sê dit met BLOMME! 🌹
•Perfekte geskenk vir elke vrou! Sag tot Flambojant, ñ vrou in elke blom..
•Bestel jou 2.5m tafeldoek- R260
•WhatsApp: 083 507 2511

Somer Sitrus🍋Perfek vir somer!! Dek stylvol of informeel en maak ñ statement..
05/01/2026

Somer Sitrus🍋
Perfek vir somer!! Dek stylvol of informeel en maak ñ statement..

Hou die spasie dop... 2026 bring nuwe kleur na elke tafel en geleentheid!Verskillende tafeldoeke of lopers sal binne ALB...
04/01/2026

Hou die spasie dop... 2026 bring nuwe kleur na elke tafel en geleentheid!

Verskillende tafeldoeke of lopers sal binne ALBUMS geplaas word sodat jy maklik jou idale tafel-tema kan vasvang en kies.

● Bestellings asb op WhatsApp : 0835072511
● Pudo, Courier Guy of Paxi.
●️ Ons maak jou bestelling volgens jou tafel mates.
● Gee asb 1-2 weke kans vir die verwerking van die produk.
❗️️ NB Geen produk sal afgelewer word voor volle betaling nie ontvang is nie.
❗️ NB daar is 'n 10% prysverhoging van 5 Januarie.

Address

Schweizer-Reneke

Telephone

+27835072511

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jane Doe Handmade posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category