15/07/2025
RSG Kuns met Christelle Webb Joubert
Vannaand tussen 8 en 9uur praat Christelle met Floris Kotze oor Kobus se lewe en kuns loopbaan.
Na laasweek se voor die radio sit en wag vir 'n praatjie wat toe nooit gebeur het nie gaan hierdie nou verseker uitgesaai word!!... đ