AAA Antiques & Restoration

  • Home
  • AAA Antiques & Restoration

AAA Antiques & Restoration Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from AAA Antiques & Restoration, .

09/04/2025
16/07/2022

Die waarheid het nie baie kante nie
deur Stephan Joubert

Lees Johannes 16:10

Sommige mense het die vermoë om alles in die lewe ingewikkeld te maak. Hulle sien altyd net probleme raak, nooit oplossings nie. Gelukkig is daar darem baie ander, wat oor die gawe beskik om dinge te vereenvoudig. Maar nou ja, Albert Einstein het ook op ‘n dag gesê: “We must keep things as simple as possible, but never simpler!” Miskien is die uitdaging om dinge nie heeltyd nog ingewikkelder te maak nie, maar om dit terselfdertyd ook nie te oorvereenvoudig nie.

Ons leef daagliks op ‘n hoogspanningsdraad, waar ons moet sin maak van sowel die eenvoud as die kompleksiteite van die lewe. Jesus help ons in ons soeke na die regte koers vir ons lewe deur dit te benadruk dat waarheid met Hom te make het. Die reg is aan Sy kant. Waarheid en nuwe lewe is daarom nie vae, ongedefinieerde begrippe nie. Dit het ‘n duidelik naam en ‘n adres. Nou word groot temas soos sonde, geregtigheid en oordeel verstaan en gedefinieer vanuit Jesus self. Hy is immers die beliggaming van die waarheid. Boonop skryf die Gees Sy soort waarheid oor in gewone mense se harte sodat hulle koers kan hou tussen al die ingewikkelde keuses deur, wat hulle moet maak. Jy ook! Die Gees vereenvoudig jou lewe ook aansienlik deur Jesus as die enigste naam en adres vir die waarheid aan jou te openbaar. Is dit nou nie goeie nuus nie!

Gebed:

Dankie dat die Waarheid eenvoudig is. Ek vind dit in U, Here Jesus. Amen.

https://bit.ly/3yWabxo

Address


Telephone

+27828201644

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AAA Antiques & Restoration posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to AAA Antiques & Restoration:

  • Want your business to be the top-listed Interior Service?

Share