Carien's Creative Brush

Carien's Creative Brush Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Carien's Creative Brush, Klerksdorp.

Hallo almal,Ek het nuwe bladsy geskep net vir geskenke.Ek is nog in die begin stadium.Neem asb deel en word deel van die...
29/01/2025

Hallo almal,

Ek het nuwe bladsy geskep net vir geskenke.
Ek is nog in die begin stadium.
Neem asb deel en word deel van die blad.
Een gelukkige wenner kan 'n welkombordjie wen. Volg net die drie stappe.

Ek het nuwe bladsy geskep, spesifiek net vir geskenke. Alle geskenke wat ons in die toekoms vrystel gaan daarop kom.
Ek hou kompetisie om die blad bekend te stel.

Een persoon kan 'n oulike Welkombord (met sy tuingereedskap) wen van sy keuse.
Al wat jy moet doen om in aanmerking te kom vir die prys is:
1. Gaan "like" my geskenk winkel bladsy "MOSSIE SKATTE"
2. Noem 3 name van jou vriende in die comments
3. En deel my bladsy op jou persoonlike bladsy.
Asb neem deel.

Welkom tuinstelletjie.Tuingereedskap is ingesluitR175 per stel
05/09/2024

Welkom tuinstelletjie.
Tuingereedskap is ingesluit
R175 per stel

Oulike geskenkkratte. Kan ook los gekoop word. 082 561 5910
05/09/2024

Oulike geskenkkratte. Kan ook los gekoop word.
082 561 5910

Oulike kassie. Dit is ideal vir badkamer.Deurtjie en langs die kant het vintage pressed ceilings in. Soliede hout.R500
28/05/2024

Oulike kassie. Dit is ideal vir badkamer.
Deurtjie en langs die kant het vintage pressed ceilings in. Soliede hout.
R500

Unieke bedkassies (soliede hout)R1500 vir die stel
22/05/2024

Unieke bedkassies (soliede hout)
R1500 vir die stel

06/03/2024

Address

Klerksdorp

Telephone

+27825615910

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Carien's Creative Brush posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share