Eersteklas Aanlyn

Eersteklas Aanlyn Aanlyn geskenkwinkel

Jy het reg geraai! Alle strikkies is ook 40% afgemerk gedurende Junie!Gebruik die afslagkode "veertig" wanneer jy uitboe...
10/06/2026

Jy het reg geraai! Alle strikkies is ook 40% afgemerk gedurende Junie!
Gebruik die afslagkode "veertig" wanneer jy uitboek op www.eersteklas.co.za

09/06/2026

Ek word hierdie maand 40... Ek besluit nog hoe ek daaroor voel.
Intussen gee ek vir die hele Junie maand 40% afslag op geselekteerde items regoor die hele webblad!

Jip, 'n volle 40%. Dit gaan jy nie gou weer sien nie! Besoek www.eersteklas.co.za laai al jou gunstelinge in jou virtuele trollie (onthou, voorraad is beperk) en wanneer jy uitboek gebruik die kode "veertig" om outomaties jou afslag te kry.

Onthou dat Eersteklas 40% afslag op geselekteerde items bied tot en met einde Junie! Ons deel graag n paar foto's.Kry 40...
09/06/2026

Onthou dat Eersteklas 40% afslag op geselekteerde items bied tot en met einde Junie! Ons deel graag n paar foto's.

Kry 40% afslag op ALLE scrunchies wanneer jy uitboek met die kode "veertig"

Besoek www.eersteklas.co.za om meer te sien.

09/06/2026
07/06/2026
Ek was beslis nie voorbereid op die geweldige positiewe reaksie wat ek op die katoen gesigskroppies gekry het nie!My han...
02/06/2026

Ek was beslis nie voorbereid op die geweldige positiewe reaksie wat ek op die katoen gesigskroppies gekry het nie!
My hande is krom & verkramp, maar ek sal nie ophou hekel voordat elke laaste bestelling nie voltooi is nie 😁

Pryse is as volg:
🧶 Katoen gesigskroppies in kleur van jou keuse met verpersoonlikte individuele verpakking - R30 elk.
🧶 Katoen gesigskroppies, lukraak kleure met standaard verpakking - R75 per pakkie van 3.

Vir persoonlike diens, stuur n whatsapp na 0829482676 - onthou asb dat my gesin vir my baie belangrik is, daarom sal boodskappe wat na 18:00 saans gestuur word waarskynlik eers teen die volgende oggend beantwoord word.

29/05/2026

Dit is met trots dat ons die wenners van die Tinteltong Toekennings 2026 vir ons streek bekend maak.

Van links na regs:
Wat Wil Jy Drink? | Hannes & Jeanri van Zyl
Uitstaande bydrae tot die Afrikaanse gemeenskap

Huize-coffee-deli | Sonja de Klerk
Uitstekende diens in Afrikaans

Eersteklas Aanlyn | Colene Pretorius
Kreatiewe Afrikaanse besigheidsnaam

Tisha’s Tuisgebak | Letitia de Smidt
Kreatiewe Afrikaanse Slagspreuk

Mag hierdie toekenning elke onderneming opnuut inspireer om Afrikaans as handelstaal te behou en bevorder! Nogmaals geluk.

Baie dankie aan Cari van Taljaard Photography 📸

Address

Vryburg
8601

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eersteklas Aanlyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eersteklas Aanlyn:

Share