Kasupi 388 - Tuis Gemaak

Call Directions Contact the business

Kasupi 388 - Tuis Gemaak Tuis gemaakte produkte vanuit Hentiesbaai

04/11/2026

Kasupi se Makataanblatjang probeer beslis nie die kalklig by Mrs Balls steel nie, maar dis lekker; in eie reg sommer vrek lekker. Dis hoe ons dit maak...





03/11/2026

Makataan, jou lekker ding!!!! Hou die spasie dop...




Wat het ons NÓÚ in voorraad?*KERRIEVIS*PIEKELSWARTMOSSELS (gewone-, knoffel- of rissiegeur)*MAKATAANSTUKKE*MAKATAANBLATJ...
31/10/2026

Wat het ons NÓÚ in voorraad?
*KERRIEVIS
*PIEKELSWARTMOSSELS (gewone-, knoffel- of rissiegeur)
*MAKATAANSTUKKE
*MAKATAANBLATJANG
*GROENVYE

28/10/2026

Het jy al van ons Kasupiprodukte gekoop?
Is jy 'n getroue kliënt?
Wat is jou gunsteling?
Watter produk/te sal jy aanbeveel?








21/10/2026

Gelukkig kry die visse en swartmossels nie bek en klouseer nie.




Wat is die bes bewaarde geheim op Hentiesbaai?
20/10/2026

Wat is die bes bewaarde geheim op Hentiesbaai?






09/10/2026

BELANGRIKE KENNISGEWING AAN AL ONS KLIËNTE:
Die Bek-en-klouseer spook blaas ook in Kasupi 388 - Tuis Gemaak se nek. Tot tyd en wyl maatreëls vir die aankoop en vervoer van wildsvleis opgehef is, kan ons nie salamies en rookvleis maak nie. Ons sal julle verseker inlig wanneer ons weer hierdie baie gewilde produkte in voorraad het. Geniet die naweek - gooi maar 'n braaibroodjie op die kole.

06/10/2026

Hier gebeur die dinge weer vandag....





So lyk die gebluste kalk/slaked lime waarin die makataanstukke en groenvye oornag lê. Dis altyd beskikbaar by ons apteek...
05/10/2026

So lyk die gebluste kalk/slaked lime waarin die makataanstukke en groenvye oornag lê. Dis altyd beskikbaar by ons apteek op Hentiesbaai.

04/10/2026

Jy karring nie onnodig met 'n salami nie - hy moet maar net hang. Hier is die res van die salamiverhaal: dag 8 tot 14.




Address

Kasupi 388
Hentiesbaai
9000

Telephone

+264811490944

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kasupi 388 - Tuis Gemaak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kasupi 388 - Tuis Gemaak:

Shortcuts

Share

Nearby interior services