01/11/2025
🎨✨ Paint & Sip – Done & Dusted! / Skilder & Sip – Klaar & Afgehandel! ✨🎨
What a fantastic afternoon at Die Stalle, Rosh-Pinah!
Our lovely host Caylene chose a surprise boho theme, but no one knew what they’d be painting! 😄
I (Ursula – Disa Creative) chose a boho landscape theme and prepared three example paintings to give the group an idea — and encouraged everyone to bring in their own style, color, and creativity within the boho vibe. 🌿🎨
After all, it’s a social event – all about fun, creativity, and self-expression! 🎨💫🎨
In the end, everyone followed the landscape theme, though not all stuck to the boho look — but that’s the beauty of art! The class was filled with laughter, chatter, and creativity, and everyone went home with a unique piece of art true to themselves. ❤️
Thank you, Rosh-Pinah, for another afternoon of color, fun, and inspiration! 🌸✨
---
🎨✨ Skilder & Sip – Klaar & Afgehandel! / Paint & Sip – Done & Dusted! ✨🎨
Wat ’n heerlike namiddag by Die Stalle, Rosh-Pinah!
Ons gasvrou Caylene het ’n verrassing gekies – ’n boho tema, maar niemand het geweet wat hulle gaan skilder nie! 😄
Ek (Ursula – Disa Creative) het ’n boho landskap tema gekies en drie voorbeelde voorbeeld-skilderye voorberei om die groep ’n idee te gee — en almal aangemoedig om hul eie styl, kleur en kreatiwiteit in te bring binne die boho gevoel. 🌿🎨 Dis immers ’n sosiale byeenkoms – als oor pret, kreatiwiteit en selfuitdrukking! 🎨💫
Uiteindelik het almal die landskapstema gevolg, al het nie almal by die boho gebly nie – maar dis juis wat kuns so mooi maak! Die klas was vol lag, gesels en inspirasie, en elkeen het huis toe gegaan met ’n kunswerk wat eg aan hulself is. ❤️
Dankie, Rosh-Pinah, vir ’n namiddag vol kleur, pret en kreatiewe energie! 🌸✨