06/08/2023
S T E F A N. B E C K E R
Nationale Junior en Jeug Onder 16 wenner in di onder 16 kategorie.
Hy kawlifiswer om aan die African YouthChess Championship in Cairo deel te neemwaar hul teen ander daalnemers van reg oor die AFrika gaan deelneem
Hul stuur n 24 spelerspan.
Soos altyd; kos dir n arm en n been. En ons het besluit om vlge vrydag aand n paar eetgoed te verkoop. Niemand is lus vir kosmaak nie-ons sal; en jy kan kom haal
Die vle sal tekoop wees:
1Lekker beef hamburgers: met kasie en lekker pickes; tamatie uie en n sousie. Met paar slap chippies. N$ 100
Malvapoedong met vla 25
Outydse melktert N$150
Laat.weet asb as jy wil bestel. Hopelik kan ons darem ho. Daar lamgs n piramiede kan kry.