GeskenkeDenke

GeskenkeDenke AANLYN GESKENK WINKEL | ONLINE GIFT STORE.

Windhoek, NamibiΓ« πŸ’
Ons lewer af, Namibie Wide Courier.πŸ‡³πŸ‡¦
Handgemaakte Geskenke βœ‹πŸ»πŸŽ
Soy Wax Kerse πŸ•―οΈ
Huis Dekor Items πŸ›‹οΈπŸͺ΄

22/03/2026
✨ Maak jou Bachelorette High Tea ekstra spesiaal πŸ€πŸ’β˜•Hierdie pragtige koppies met hartjie detail is die perfekte tafelver...
13/03/2026

✨ Maak jou Bachelorette High Tea ekstra spesiaal πŸ€πŸ’β˜•

Hierdie pragtige koppies met hartjie detail is die perfekte tafelversiering Γ©n aandenking vir ’n High Tea saam met die bruid - ’n dag vol liefde, lag en mooi herinneringe. β˜•πŸ’•

Ons maak dit vir jou soos jy dit wil hΓͺ:
🩷 Rou wit koppies wat jy self kan verf
🩷 Of ons verf dit vir jou volgens jou tema keuse.

πŸ“© Stuur vir ons ’n WhatsApp om jou bestelling te plaas!
πŸ“ž 076 146 4699
πŸ“ Polokwane πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ”ΊWant blomme verlep πŸŒΉπŸ”ΊSjokolade raak op 🍫Maar ’n oulike, unieke geskenk wys jy het regtig moeite gedoen πŸ’β€οΈ OULIKE VALEN...
08/02/2026

πŸ”ΊWant blomme verlep 🌹
πŸ”ΊSjokolade raak op 🍫
Maar ’n oulike, unieke geskenk wys jy het regtig moeite gedoen πŸ’

❀️ OULIKE VALENTYNSGESKENKE BESKIKBAAR IN POLOKWANE. πŸ•―οΈβ€οΈ

Op soek na iets spesiaal vir daai iemand besonders? 🌹

πŸ’‘Ek het klomp oulike geskenkies in voorraad - perfek vir Valentynsdag!

✨ Van secret message kerse (jaaa, wow 😍)
✨ Tot unieke, iets-anders geskenke wat jy nie oral
kry nie
✨ Mooi, betekenisvol en reg uit die hart

🚚 Aflewering teen R50.00 in Polokwane
πŸ“¦ PUDO landwyd beskikbaar πŸ‡ΏπŸ‡¦

🎁 Alles is reeds in voorraad – geen wag nie!

πŸ“² Kontak my vir bestellings:
076 146 4699

Moenie wag tot dit te laat is nie… maak Valentynsdag ekstra spesiaal πŸ’–



🎢 AFRIKAANS IN POLOKWANE 🎢Dis amper tyd vir ’n lekker kuier vol Afrikaanse musiek, vibes en pret! πŸ•ΊπŸ’ƒπŸ“ Grounded Container...
06/02/2026

🎢 AFRIKAANS IN POLOKWANE 🎢

Dis amper tyd vir ’n lekker kuier vol Afrikaanse musiek, vibes en pret! πŸ•ΊπŸ’ƒ

πŸ“ Grounded Container CafΓ©
πŸ“… 07 Februarie 2026
⏰ Hekke open 14:00 | Vertoning 18:30

✨ Kom geniet live musiek, mark- & kosstalletjies, goeie geselskap en ’n onvergeetlike atmosfeer!

🎟️ Kaartjies beskikbaar – moenie dit misloop nie!

πŸ‘‰ Bring jou eie opvoustoel en kom kuier saam met vriende en familie.

🎫 Nou ook aanlyn op Quicket!

πŸ”₯ Polokwane – Nooi jou mense, familie en vriende en kom wees deel van die pret! πŸŽ‰

23/01/2026

β€œSneak peek alert πŸ‘€πŸ’•βœ¨ Valentyns-geskenke loading…….β€πŸ˜ƒ

Met liefde en ’n tikkie β€œmagic”πŸͺ„ word pragtige Valentyns-geskenke tans gemaak πŸ’–βœ¨
Hou hierdie spasie dop πŸ‘€
Oulike geskenke word binnekort onthul πŸ’

https://wa.me/27761464699

Mag dit Γ± GeseΓ«nde Nuwe jaar wees vol van baie Blessing en groot sukses vir almal. πŸŽ‰πŸ₯‚πŸ’πŸ˜ƒOns is weer oop en gereed vir eni...
01/01/2026

Mag dit Γ± GeseΓ«nde Nuwe jaar wees vol van baie Blessing en groot sukses vir almal. πŸŽ‰πŸ₯‚πŸ’πŸ˜ƒ

Ons is weer oop en gereed vir enige bestellings vanaf die 5de Januarie 2026.

πŸŽ„πŸ’« Kersfeespret het begin! πŸ’«πŸŽ„Die Liggies & Kersfees Mark in Polokwane is oop - en ons is op ons plek! πŸ˜βœ¨πŸ“ Hervormde Kerk...
05/12/2025

πŸŽ„πŸ’« Kersfeespret het begin! πŸ’«πŸŽ„
Die Liggies & Kersfees Mark in Polokwane is oop - en ons is op ons plek! 😍✨

πŸ“ Hervormde Kerk Pietersburg.
πŸ‘‰πŸ» Op hoek van Thabo Mbeki & Biccard Straat.
πŸ“… 4 – 13 Desember 2025.
⏰ 14:00 – 21:00 (Geen mark op Sondae).
πŸ’Έ Ingang: GRATIS.

Kom loer in by ons stalletjie vol oulike geskenkies en dekor-items, perfek vir die feestyd! en kom ontdek ook nog al die ander oulike kreatiewe stalletjies.

Bring die hele familie, al jou vriende… en ja, selfs die bure! πŸ˜‰
Kom stap tussen die mooiste Kersfees-liggies, kuier buite en geniet die somer-aand vibes. ✨🎁

✨ Sien julle daar! πŸŽ‰

Ons is oppad mark toe… πŸ‘€πŸŽ„βœ¨ Kom kyk die mooiste Kersfeesliggies in Polokwane! βœ¨πŸŽ„Datum - 4 tot 13 Desember 2025Die mark sk...
01/12/2025

Ons is oppad mark toe… πŸ‘€

πŸŽ„βœ¨ Kom kyk die mooiste Kersfeesliggies in Polokwane! βœ¨πŸŽ„

Datum - 4 tot 13 Desember 2025

Die mark skitter hierdie jaar met pragtige, sprokiesmooi liggies.
Kom kuier, kom lag, kom geniet die vibes en die oulike stalletjies saam met jou mense.β­οΈπŸ˜ƒ

Dis die perfekte uitstappie vir die hele familie en vriende… bring sommer jou bure ook saam.πŸ’›

πŸ“ By die Hervormde Kerk Pietersburg
πŸ“Œ Thabo Mbeki- & Biccardstraat
⏰ Vanaf 14:00 die middag tot 21:00 in die aand.

✨ Dit gaan KERSFEES wees op sy lekkerste! ✨

Sien julle daar! 🎁✨

Address

Windhoek

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GeskenkeDenke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share