Boeremeisie Padstal

Directions Contact the business

Boeremeisie Padstal Handgemaakte, goeie kwaliteit beddegoed.

Funky Socks verkoop vinnig uit! Kry nou joune. N$ 180Stuur 'n Whatsapp na 0812407117 vir meer ontwerpe!
29/10/2026

Funky Socks verkoop vinnig uit!
Kry nou joune. N$ 180

Stuur 'n Whatsapp na 0812407117 vir meer ontwerpe!

Beskikbaar in Medium, Large en 2xl M-L N$ 8502XL N$ 900‼️‼️‼️0812407117 ‼️ ‼️ ‼️ geen ander nommer
29/10/2026

Beskikbaar in Medium, Large en 2xl

M-L N$ 850
2XL N$ 900

‼️‼️‼️0812407117 ‼️ ‼️ ‼️ geen ander nommer

Beskikbaar in Medium tot 2xl M-L N$ 850XL-2XL N$ 900‼️‼️‼️0812407117 ‼️ ‼️ ‼️ geen ander nommer
29/10/2026

Beskikbaar in Medium tot 2xl

M-L N$ 850
XL-2XL N$ 900

‼️‼️‼️0812407117 ‼️ ‼️ ‼️ geen ander nommer

Beskikbaar in Medium tot 2xl M-L N$ 850XL-2XL N$ 900‼️‼️‼️0812407117 ‼️ ‼️ ‼️ geen ander nommer
29/10/2026

Beskikbaar in Medium tot 2xl

M-L N$ 850
XL-2XL N$ 900

‼️‼️‼️0812407117 ‼️ ‼️ ‼️ geen ander nommer

Ons nuwe funky socks is hier en hulle is sooooooo mooi! N$ 180 elk‼️‼️‼️ 0812407117 ‼️‼️‼️WhatsApp my vir meer fotos?
27/10/2026

Ons nuwe funky socks is hier en hulle is sooooooo mooi! N$ 180 elk

‼️‼️‼️ 0812407117 ‼️‼️‼️

WhatsApp my vir meer fotos?

26/10/2026

Vandag was tough ‼️ Een whatsapp....en die volgende oomblik voel dit of alle hel op my neerdaal. Dis nog oproepe, my Facebook gons, die een whatsapp op die ander.

Een suurstof dief het 4 mense die naweek onder my naam ge scam.

Nog voor ek kon sin maak van wat gebeur, is ek, my ma, my ouma en sewe geslagte daarna gevloek dat die see ons nie in die leeftyd kan af was nie. Gevolg deur 'n oproep van die polisie wat aandring daarop dat ek onmiddellik die baadjies moet stuur of hulle kom arresteer my vir diefstal.

Ek het maar my in 'n hoekie in gekruip en daar met my alles wat ek voel geworstel. My hart breek! Hoe sĂŞ jy genoeg jammer vir mense wat ingeloop is onder jou naam. Hoe maak jy dit beter? Hoe bou jy verder aan 'n besigheid wat se naam deur die modder gesleep is?

Môre moet ek somehow weer die lewe in die oë kyk en probeer om 'n inkomste te verdien. Vir almal wat deur geloop het....ek is jammer! Innig jammer! Ek wens ek kon beter maak of verander. Ek weet nie of dit help nie, maar ek voel die verlies saam met julle. Elke baadjie wat nie verkoop nie, is my N$ 5,50 se wins daarmee heen.

‼️‼️‼️‼️scammers ‼️‼️‼️‼️
26/10/2026

‼️‼️‼️‼️scammers ‼️‼️‼️‼️

26/10/2026

Moet asseblief nie jou nommer in die kommentaar los nie. Ons nommer is 0812407117!!!!!! Geen ander nommer. Morning geld stuur nie. Ons werk streng op EFT. Groot asseblief mense?

Address

Windhoek

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boeremeisie Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boeremeisie Padstal:

Shortcuts

Share

Category

Nearby interior services