Willansia Bloemiste

Willansia Bloemiste Blomme vir alle geleenthede bv. troues, begrafnisse, verjaarsdae, Moederdag, Vadersdag, ens of somm

Onthou Moedersdag 10 Mei 2026! Bederf daardie spesiale vrou in jou lewe! Bestel jou blomme vroegtydig!๐Ÿชป๐Ÿ’๐ŸŒน๐ŸŒป๐ŸŒผ๐Ÿ’ž
05/05/2026

Onthou Moedersdag 10 Mei 2026! Bederf daardie spesiale vrou in jou lewe! Bestel jou blomme vroegtydig!๐Ÿชป๐Ÿ’๐ŸŒน๐ŸŒป๐ŸŒผ๐Ÿ’ž

08/02/2026
Bederf daardie spesiale persoon met rooi  rose,  n mooi bos blomme of spesiale geskenkie hierdie Valentynsdag vanaf Will...
08/02/2026

Bederf daardie spesiale persoon met rooi rose, n mooi bos blomme of spesiale geskenkie hierdie Valentynsdag vanaf Willansia Bloemiste! BESTEL NET BETYDS! Skakel Ansie by 0820861508 on teleurstelling te voorkom!. Ons lewer ook af. ๐ŸŒน๐ŸŒน๐ŸŒน๐ŸŒป๐ŸŒป๐ŸŒป๐ŸŒบ๐ŸŒบ๐ŸŒบ๐ŸŒผ๐ŸŒผ๐ŸŒผ๐Ÿชป๐Ÿชป๐Ÿชป๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐ŸŒน๐ŸŒน

Bestel vroegtydig en bederf  die spesiale persoon in jou lewe! ๐Ÿ’—๐Ÿ’•๐Ÿ’๐ŸŒป๐Ÿชป๐Ÿ’•โ™ฅ๏ธ๐Ÿ’—
04/05/2024

Bestel vroegtydig en bederf die spesiale persoon in jou lewe! ๐Ÿ’—๐Ÿ’•๐Ÿ’๐ŸŒป๐Ÿชป๐Ÿ’•โ™ฅ๏ธ๐Ÿ’—

Willansia Bloemiste het  weer hierdie pragtige bossies wax blommetjies en die mooiste bossies Leeubekkies beskikbaar! Sk...
01/08/2022

Willansia Bloemiste het weer hierdie pragtige bossies wax blommetjies en die mooiste bossies Leeubekkies beskikbaar! Skakel of whapp Ansie by 0820961608 om teleurstelling te voorkom!๐ŸŒบ๐ŸŒธ๐Ÿ๐Ÿ’๐ŸŒธ๐ŸŒท๐ŸŽ€

Bederf die spesiale vrou in jou lewe met  die mooiste bos blomme, of enige van die ander bederfies soos genoem! ๐Ÿ’ Bestel...
02/05/2022

Bederf die spesiale vrou in jou lewe met die mooiste bos blomme, of enige van die ander bederfies soos genoem! ๐Ÿ’ Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom! ๐Ÿ’

Hiermee wil ek net vir al my kliรซnte en vriende dankie sรช vir u volgehou ondersteuning en liefde deur hierdie moeilike t...
21/02/2022

Hiermee wil ek net vir al my kliรซnte en vriende dankie sรช vir u volgehou ondersteuning en liefde deur hierdie moeilike tyd. Ons sal poog om nog steeds in u blom behoeftes te voorsien. Skakel my gerus vir enige navrae.
Blom groete en liefde,
Ansie. ๐ŸŒน๐ŸŒป๐Ÿ’๐ŸŒท๐Ÿ’ž๐ŸŒน๐ŸŒป๐Ÿ’๐ŸŒท๐Ÿ’ž

Verskeie Kerk ruikers.
03/10/2021

Verskeie Kerk ruikers.

Hierdie pragtige was /wax blommetjies is weer beskikbaar by Willansia Bloemiste te Hoof straat 29 Albertinia  per bossie...
14/07/2021

Hierdie pragtige was /wax blommetjies is weer beskikbaar by Willansia Bloemiste te Hoof straat 29 Albertinia per bossie. Skakel Ansie by 0820961508 of landlyn 0287351386 vir jou bestelling. Beperkte voorraad. ๐Ÿ’ฎ๐ŸŒธ๐Ÿ’๐ŸŒบ๐ŸŒท๐ŸŒผ๐ŸŒˆ๐Ÿ’ฎ๐ŸŒธ๐Ÿ’๐ŸŒบ๐ŸŒท๐ŸŒผ๐ŸŒˆ

01/07/2021

Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is admin verplig om 2 vrae aan elke persoon op die blad te vra:
1. Wil jy deel wees van die blad?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die blad. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die blad vir almal se veiligheid.
Ons glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, vergewis jouself in die verband.

According to the POPIA Act which will come into effect tomorrow 1 July 2021, as admin we are obliged to ask 2 questions to each person on this page:
1. Do you want to be part of the page?
2. Do you undertake not to use the personal information of the members visibly elsewhere?
If you can answer YES, please stay on the page. You do not have to send a reply
If you answer NO, please leave the page for everyone's safety.
We believe everyone understands and will help us in this regard.
If you are not aware of this law, please familiarize yourself with it.

Address

Hoofstraat 29
Albertinia
6695

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00
Sunday 08:00 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Willansia Bloemiste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Willansia Bloemiste:

Share

Category