14/05/2025
Wat a lovely fun class with the ladies
Die eindresultaat! 17 dames het 'n week voor Paasfees 'n kreatiewe werkswinkel bygewoon waartydens hulle 'n kruis en pendant hangertjie geverf het. Dankie aan vir die aanbied van die werkswinkel asook die bak en glasuuring van die items. Dit lyk pragtig!
Gaan volg gerus Corlane se instagram blad om te sien waar sy volgende uitstal.