Die Lady se Suitcase

Die Lady se Suitcase In ou verroeste enamel, sink en verweerde hout, waar die jare in wys. BΓͺre jy 'n leeftyd se onthou van 'n eenvoud toegvou met Hartskuns!

Kom doen ietsie anders in hierdie maand se kreatiewe kuns klas! Maak jou eie, unieke onderglas decoupage bord! Maak seke...
31/08/2026

Kom doen ietsie anders in hierdie maand se kreatiewe kuns klas! Maak jou eie, unieke onderglas decoupage bord! Maak seker jy bespreek jou plek vir een van die twee dae se klas!

DIE LADY SE SUITCASE
Bela Bela

Saterdag 5 September '26
Donderdag 10 September' 26
09h00 tot 15h00
R350pp

Alle benodighede word verskaf asook koffie, tee en n ligte middagete!

Bespreek gerus jou plekkie
Mooiloop
Sandra πŸ’ƒ
073 649 6393

Vrou op n lang houtskuif geskilder vir komissie werk! Geniet haar Anneke, dankie vir jou ondersteuning! Mooiloop πŸ’ƒ
24/08/2026

Vrou op n lang houtskuif geskilder vir komissie werk! Geniet haar Anneke, dankie vir jou ondersteuning! Mooiloop πŸ’ƒ

Sommernet langtyd trug se mooi! Donkiekind op geroeste sink! Mooiloop πŸ’ƒ
23/08/2026

Sommernet langtyd trug se mooi! Donkiekind op geroeste sink! Mooiloop πŸ’ƒ

N Heerlike sop, sherry en kuier oggend Oppi Lady se Stoep, saam met die VLU dames! Mooiloop πŸ’ƒ
16/08/2026

N Heerlike sop, sherry en kuier oggend Oppi Lady se Stoep, saam met die VLU dames! Mooiloop πŸ’ƒ

Saterdag het ons weer n lekker mark gehad saam met die julskei legendes by 9*! Kan nie glo dat 9* se mark al 8jr aan die...
10/08/2026

Saterdag het ons weer n lekker mark gehad saam met die julskei legendes by 9*! Kan nie glo dat 9* se mark al 8jr aan die gang is nie, dit is vir my n vooreg om van dag een af saam met julle die pad te kan loop! Dankie vir my toekenning daarvoor! Ons sien mekaar weer die 31ste Oktober! Mooiloop πŸ’ƒ

Soms moet mens ook n hartseer mooi maak! Weer n vooreg gewees om dit te doen vir n vriend vir wie ons moes groet en voor...
22/07/2026

Soms moet mens ook n hartseer mooi maak! Weer n vooreg gewees om dit te doen vir n vriend vir wie ons moes groet en voor wie ek groot geword het! Rus sag Piet, al jou seer is nou verby! Mooiloop πŸ’”πŸ™

Nog n lekker verjaarsdag ete Oppi Lady se Stoep! Dankie baie julle! Mooiloop πŸ’ƒ
15/07/2026

Nog n lekker verjaarsdag ete Oppi Lady se Stoep! Dankie baie julle! Mooiloop πŸ’ƒ

Vadoeke geverf vir my skoondogter oor die water! Enjoy them Julie! Mooiloop πŸ₯°πŸ«‚
14/07/2026

Vadoeke geverf vir my skoondogter oor die water! Enjoy them Julie! Mooiloop πŸ₯°πŸ«‚

12/07/2026

Address

Bela-Bela
0480

Telephone

073 649 6393

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Lady se Suitcase posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Lady se Suitcase:

Share