Kruger-Bloed Baard Olie

Kruger-Bloed Baard Olie Beste kwaliteit Baardolie in die hele Suid-Afrika... Teen die beste pryse, GEWAARBORG... Stuur gerus 'n boodskap vir verdere inligting...

25/11/2016

Lekker boys, met die bokke wat so bietjie in die knuip is (eintlik ge... wag wag ons mag nie vloek nie, dis 'n gesinsblad die, is) hier is bietjie ietsie om die lingo van die ref more middag aan mamma te verduidelik... Vat hom wyd boys... Grow your Mo...

11/08/2016

Manne, die son begin weer warm skyn, die Olympics is aan... Vind bietjie inspirasie en maak bietjie baard nat die naweek....

Veral nog meer as jy Kruger-Bloed Baard Olie aan het...Kruger-Bloed; jou  baard is GOUDWERD!!!!!
28/07/2016

Veral nog meer as jy Kruger-Bloed Baard Olie aan het...

Kruger-Bloed; jou baard is GOUDWERD!!!!!

Thabazimbi landbou skou skop more af, het jy al opgehou skeer, is jy reg om jou wangmatras te vertroetel met NET DIE BES...
27/07/2016

Thabazimbi landbou skou skop more af, het jy al opgehou skeer, is jy reg om jou wangmatras te vertroetel met NET DIE BESTE baardolie op die mark? Kruger-Bloed Baard Olie... Maak nie saak hoe lank jou baard is nie, daar is 'n produk spesiaal vir jou... Maak 'n draai, en as jy nie daar kan uitkom nie, stuur ons 'n boodskap, en ons pos JOU produk reguit na jou deur toe....
Kruger-Bloed Baard Olie, jou baard is GOUDWERD!!!

Lekker manne. Sien julle by die Thabazimbi landbou fees die naweek.... Kan nie wag nie!!!!
26/07/2016

Lekker manne. Sien julle by die Thabazimbi landbou fees die naweek.... Kan nie wag nie!!!!

16/07/2016

Vat hom wyd die naweek boys....

14/07/2016

Manne, hier is hy nou, onthou, ons produkte verkrygbaar by Charne se salon in Trichardt, reg oorkant die hospitaal... Pop in en kry jou baard op standaard...

Kruger-Bloed, jou Baard is GOUDWERD!!!!!

09/07/2016

Was JY al by die Bosveldfees??? Voorrade loop vinnig, slaan uit en laat daai baard glinster!!!! JOU BAARD IS GOUDWERD!!!!!!

Nounet samples afgelaai by Tabaco Land in the Grove Shopping centre, as alles mooi loop behoort ons hele reeks; al5 olie...
06/06/2016

Nounet samples afgelaai by Tabaco Land in the Grove Shopping centre, as alles mooi loop behoort ons hele reeks; al5 olies, baard borsels, groot en klain kamme, knipmesse, bottle openers, skeer kwaste, skêr, tweezer, baard botter en ons nuutste produk, baard seep en binnekort ook ons ysbakke, by Tabacco Land in The Grove sowel as The Baron in Menlyn Retail Park beskikbaar te wees...
Moenie vrees nie, Pretoria, ons WEET julle baarde is GOUD werd, en jul verdien slegs die beste produkte op die mark...
Daarom kies jy Kruger-Bloed Baard produkte....

Iets vir die dames vandag... Net so skimp skimp wink wink van ons manne af... Onthou, Vadersdag is om die draai en al is...
24/05/2016

Iets vir die dames vandag... Net so skimp skimp wink wink van ons manne af... Onthou, Vadersdag is om die draai en al is die man nog nie 'n Pa nie, WEET jy hy het goeie gene as jy so na sy baard kyk... Maak sy Vadersdag spesiaal en kry vir hom Kruger-Bloed Baard Olie produkte. Ons het ook spesiale Vadersdag hampers wat ons talour made na gelang van jou begroting en smaak... So, waarvoor wag jy, kontak ons vandag nog.
Kruger-Bloed Baard Olie, kry jou baard op standaard....

Is jou simbool van wysheid op standaard? Kruger-Bloed Baard Olie is die antwoord... Ons Olies is gewaarborg om die beste...
23/05/2016

Is jou simbool van wysheid op standaard? Kruger-Bloed Baard Olie is die antwoord... Ons Olies is gewaarborg om die beste in jou baard uit te bring, kry jou Olie nou by 'n Trappers handelaar naby aan jou. Trappers Kimberley, Secunda en Mall of the North hou ons produkte aan... Vra jou naaste Trappers om ook jou gunsteling Baard-Olie op die rakke te kry... Kruger-Bloed, roep ons op die naam. Ons sal antwoord op jou roepstem...
Kry jou baard op STANDAARD....

Address

Bethal
2309

Telephone

0833917785

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruger-Bloed Baard Olie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share