Lydia- House of the Noble

Lydia- House of the Noble We are here to bring you the best quality bedroom and bathroom decor.

17/06/2026
31/05/2026

Alda’s Interiors – Steeds Hier. Steeds Besig. Steeds Tot U Diens.

Daar blyk steeds verwarring te wees na die hartseer gebeure, met een van ons werknemers, vroeër vanjaar, en ons wil graag die feite duidelik stel.

ALDA’s INTERIORS HET NIE TOEGEMAAK NIE.

Ons funksioneer steeds normaal vanuit 15 Bruwerstraat, Bethlehem, waar ons al 26 jaar lank kliënte met trots bedien. Ons deure is oop, ons span is operasioneel en ons passie vir kwaliteit, persoonlike diens en mooi leefruimtes bly onveranderd.

Ons dienste sluit steeds in:
• Binneversieringsprojekte
• Gordyne en blinders
• Stoffering
• Muurpapier
• Beddens en slaapkamerlinne
• Handdoeke en dekor
• Meubeladvies en ruimte beplanning.

Aan al ons lojale kliënte, vriende en ondersteuners: dankie vir 26 jaar se vertroue. Julle ondersteuning het ons besigheid gebou en ons sien daarna uit om nog baie jare saam met julle te skep, versier en droom.

📍 Alda’s Interiors
15 Bruwerstraat, Bethlehem
📞 Alda van der Merwe – 082 825 0580

Ons is steeds hier. Steeds sterk. Steeds toegewyd aan uitnemende diens.

29/05/2026
28/05/2026

On my way to Bloemfontein - St Michael's School for Girls for Girls SAGSA.



Gastehuise hier is julle 1 stop Binnehuiseversiering,water  en granietbesighede. Net 1 oproep vêr. Skakel 0828250580.
11/05/2026

Gastehuise hier is julle 1 stop Binnehuiseversiering,water en granietbesighede. Net 1 oproep vêr. Skakel 0828250580.

11/05/2026

Sluit in: PDF-werkstuk Aanlyn Temperamenttoets – Ontdek jou unieke geaardheid volgens die Vierkleurtemperamentmodel, sodat jy reg kan leer soos jy bedraad is. Riglyne vir beter Gesinsdinamika (video) – Leer hoe ’n gesin in harmonie kan saam leef en hoe ouers hul kind se leerproses beter kan on...

11/05/2026

“Jy kan as jy wil.”

Motiveringspreker, teoloog en verhoudingspesialis, Lynette Beer, herinner ons dat elkeen van ons met doel en potensiaal gebore is. Ons is nie gemaak om beperk te leef of deur ons omstandighede vasgehou te word nie, maar om te groei, te lei en ’n verskil in die wêreld te maak.

In hierdie inspirerende boek leer sy hoe om jou volle potensiaal te bereik, jou denke te vernuwe en met selfvertroue vorentoe te beweeg. Dit is ’n uitnodiging om bo beperkinge uit te styg en ’n lewe van sukses en uitnemendheid te leef.

Jy is gemaak vir meer, begin glo dit en leef dit.

Bestel jou kopie hier: https://shop.lynettebeer.co.za/products/jy-kan-as-jy-wil?variant=44592558374935

11/05/2026
19/05/2024

Nóg 'n TROTSE oomblik op die 2024 Derby was toe Witteberg se 1ste Seunshokkiespan hul wedstryd teen BVHS gewen het met 'n eindtelling van 1-0!

Baie geluk manne! Ons is trots op julle!

Address

15 Bruwer Street
Bethlehem
9700

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lydia- House of the Noble posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lydia- House of the Noble:

Share