Handgemaak in Bloem

Handgemaak in Bloem Handgemaakte meubels vervaardigers in Bloemfontein
Pasgemaakte bestellings
20+ Jaar ervaring

Familie etes is terug op die spyskaart! Kom bymekaar om een van Handgemaak in Bloem se tydlose eetkamer stelle. Beskikba...
23/08/2026

Familie etes is terug op die spyskaart! Kom bymekaar om een van Handgemaak in Bloem se tydlose eetkamer stelle.

Beskikbaar in 'n groot verskeidenheid van solide hout opsies.

Kontak Gerard
0763055368
[email protected]

So hard soos kan kom! Rhodesian Teak swinging porch bench.Teak is ideaal vir buitemeubels omdat dit nie vrot nie, insekt...
26/07/2026

So hard soos kan kom! Rhodesian Teak swinging porch bench.

Teak is ideaal vir buitemeubels omdat dit nie vrot nie, insekte (insluitend termiete) natuurlik afweer, en ’n uitstaande duursaamheid van maklik 50 jaar of meer het, selfs met min onderhoud.

Gerard
0763055368

Live edge Cedarwood tafel met staal pote. Beskikbaar in 'n groot verskeidenheid soliede hout keusesGerard0763055368
25/07/2026

Live edge Cedarwood tafel met staal pote. Beskikbaar in 'n groot verskeidenheid soliede hout keuses

Gerard
0763055368

Blink uit met ons custom made vertoon kas. Beskikbaar in enige size, kleur en afwerkingVoorbeeld op foto : R9999Afleweri...
19/04/2026

Blink uit met ons custom made vertoon kas. Beskikbaar in enige size, kleur en afwerking

Voorbeeld op foto : R9999

Aflewering landwyd beskikbaar

0763055368
[email protected]

Van die werkswinkel in Bloem, tot sy nuwe huis in die Kaap. Ons lewer landwydTV-Stand : R6490Gerard0763055368
12/04/2026

Van die werkswinkel in Bloem, tot sy nuwe huis in die Kaap. Ons lewer landwyd

TV-Stand : R6490

Gerard
0763055368

Plain and simple.6-Laai laaikas, beskikbaar in enige skakering/kleurR59900763055368
05/04/2026

Plain and simple.

6-Laai laaikas, beskikbaar in enige skakering/kleur

R5990

0763055368

Ons het vir n slag n fotograaf foto om te deel! What a stunner!!R5990Beskikbaar in enige kleur(P.S so lyk die foto wat e...
29/03/2026

Ons het vir n slag n fotograaf foto om te deel! What a stunner!!

R5990

Beskikbaar in enige kleur
(P.S so lyk die foto wat ek geneem het)

Gerard
0763055368

Address

32a Blouberg Avenue
Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 15:00

Telephone

+27763055368

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Handgemaak in Bloem posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Handgemaak in Bloem:

Shortcuts

Share