Bronkie's Houtwerk & Kuns

Bronkie's Houtwerk & Kuns Ons doen lasersny, gravering, sublimation printing, stencils, stickers asook spesiale versoeke!

We manufacture small wooden items, do laser cutting, engraving and UV printing. We also carry various items that will make any art lover's heart happy. Eg: Paints, brushes, scrap booking accessories, stickers, mosaic tiles and many more!

04/09/2026

Selfs jou koffie verdien ’n mooi plekkie. 😏☕

Van eenvoudig tot uniek, ons het coasters vir elke tipe tafel en elke tipe koffie-drinker.

Jy kan nooit te veel mooi coasters hê nie. 😉

Iets spesifieks in gedagte? Kontak ons, ons help graag.

03/09/2026

Jy het gesê sal die pophuis koop 👧

Nou kort dit meubels.

En dekor.

En ’n bed.

En ’n tafel.

En natuurlik ’n klomp ander klein goedjies wat jy absoluut nodig het.

Gelukkig kan jy dit als by ons kry! 🏠

Kom loer gerus in by ons winkel.

051 552 1002

57 Hudson Dr, Fichardt Park

As jou kleinding se karretjies begin oorneem, is dit dalk tyd vir ’n bietjie organisasie. 😂Hierdie groot rakkie gee jou ...
01/09/2026

As jou kleinding se karretjies begin oorneem, is dit dalk tyd vir ’n bietjie organisasie. 😂

Hierdie groot rakkie gee jou hope plek om al daardie klein karretjies netjies te bêre én uit te stal.

Perfek vir ’n seuntjie se speelkamer, ’n karretjie-versameling, of sommer net om die karretjies ’n behoorlike “huis” te gee.

Het jy ’n spesifieke grootte in gedagte? Stuur vir ons jou mates en ons doen graag ’n kwotasie.

Bel ons vir meer inligting of kom besoek ons winkel.

051 552 1002
57 Hudson Dr, Fichardt Park

01/09/2026

Een van ons kliënte het hierdie pragtige Boek Boksie gemaak vir haar juffrou💕
Dis so spesiaal as kliënte hulle skeppings met ons deel 🎨🫟

28/08/2026

Jy hoef nie ’n expert te wees nie. 😉

Jy moet net lus wees om iets te bou.

Ons het n verskeidenheid 3D-houtpuzzles gereed om gebou te word.

Nou bly net een vraag oor… watter een gaan jy eerste bou? 🧩

Bel ons vir meer inligting of kom besoek ons winkel.

051 552 1002
57 Hudson Dr, Fichardt Park

20/08/2026

Nuwe servette!

✨ Raak kreatief met ons nuwe reeks servette! 🎨👇Het jy geweet dat servette veel meer is as net iets vir die etenstafel? M...
20/08/2026

✨ Raak kreatief met ons nuwe reeks servette! 🎨👇

Het jy geweet dat servette veel meer is as net iets vir die etenstafel? Met die regte tegniek – soos Mod Podge – kan jy 'n gewone servet verander in 'n pragtige kunswerk!

As jy op soek is na 'n prettige, bekostigbare selfdoen-projek (DIY) vir die naweek, is servet-kuns presies wat jy nodig het.

💡 Wat kan jy alles maak?

🎨Versier 'n houtskinkbord: Neem 'n eenvoudige houtskinkbord, plak jou gunsteling servetmotief op die bodem vas met Mod Podge, en seël dit.
Binne 'n oogwink het jy 'n unieke skinkbord vir jou koffietafel 👏

🎨Mooimaker vir potte en blikke: Gee ou plantpotte of herwonne blikkies 'n vars, kleurvolle voorkoms.

🎨Koester-mure & Houtborde: Plak servetpatrone op houtblokke of mure vir unieke dekoratiewe kuns.

🎨Oulike geskenke: Versier kerse, houtkissies of coasters om vir vriende te gee.

💡Vinnige Wenk vir die Beste Resultaat:
Onthou om altyd net die boonste gedrukte laag van die servet te gebruik. Trek die wit agterste lae versigtig af voordat jy jou Mod Podge aanwend.

🛍️ Ons het pas heelwat splinternuwe servette met die mooiste patrone en ontwerpe ingekry!
Kom kuier gerus by ons winkel en kry jou inspirasie (en voorraad) vir jou volgende kreatiewe projek.

📍 Besoek ons vandag nog of stuur vir ons 'n boodskap om jou gunstelinge te bespreek!

15/08/2026

💍✨ ’n Klein boksie met ’n baie groot betekenis… ✨💍

Hierdie pragtige ringboksie is vir ons ingebring deur die kliënt om vir die bruispaar se spesiale dag te graveer. ❤️

Vir ons by Bronkies Houtwerk & Kuns is dit ’n besondere voorreg om ’n klein deel van sulke kosbare oomblikke te kan wees.

’n Troue is gevul met herinneringe wat ’n leeftyd hou — en om iets te kon bydra wat deel is van daardie spesiale dag, beteken vir ons baie. 🥰

Baie geluk aan die bruidspaar! Mag julle huwelik gevul wees met liefde, geluk en ontelbare mooi herinneringe. 💍🤍

Dankie dat ons deel kon wees van julle spesiale dag.

💍✨ ’n Klein boksie met ’n baie groot betekenis… ✨💍Hierdie pragtige ringboksie is deur ‘n kliënt ingebring sodat ons hom ...
15/08/2026

💍✨ ’n Klein boksie met ’n baie groot betekenis… ✨💍

Hierdie pragtige ringboksie is deur ‘n kliënt ingebring sodat ons hom kan graveer vir die bruispaar se spesiale dag. ❤️

Vir ons by Bronkies Houtwerk & Kuns is dit ’n besonderse voorreg om ’n klein deel van sulke kosbare oomblikke te kan wees.

’n Troue is gevul met herinneringe wat ’n leeftyd hou — en om iets te kon bydra wat deel is van daardie spesiale dag, beteken vir ons baie. 🥰

Baie geluk aan die bruidspaar! Mag julle huwelik gevul wees met liefde, geluk en ontelbare mooi herinneringe. 💍🤍

Dankie dat ons deel kon wees van julle spesiale dag.

Address

57 Hudsonrylaan, Fichardtpark
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bronkie's Houtwerk & Kuns posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share