Aggetoogie Leefstyl

Aggetoogie Leefstyl Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Aggetoogie Leefstyl, Home decor, 9 Artois str, Bloemfontein.

Van binne huis versiering tot materiaal per meter (indien jy ook 'n DIY junky is)
Laat ons jou help om jou idees in realiteit te verander met custom ontwerpe, net soos jou hart begeer!

13/01/2025
Back to school specialStuur so stukkie "huis" saam koshuis toe met ons Brakkie PakkieIngesluit:Fleece kombers 1.6mScatte...
10/01/2025

Back to school special

Stuur so stukkie "huis" saam koshuis toe met ons Brakkie Pakkie

Ingesluit:
Fleece kombers 1.6m
Scatter kussing
1x Groot handoek
1x Gesig handoek
Wasgoed sak

Custom ontwerpe welkom.

Nou slegs R1000
Spaar R400

Aggetoogie
065 358 9557

Bederf jouself of 'n vriendin hierdie Kersfees met een van ons nuwe Vintage strand handoeke.80cm x 1.4mAggetoogie Leefst...
15/11/2024

Bederf jouself of 'n vriendin hierdie Kersfees met een van ons nuwe Vintage strand handoeke.

80cm x 1.4m

Aggetoogie Leefstyl
065 358 9557

Want familie is alles! Sê dit hard en duidelik met hierdie stunning scatter kussing covers. Mix and match of gebruik hul...
12/08/2024

Want familie is alles! Sê dit hard en duidelik met hierdie stunning scatter kussing covers.

Mix and match of gebruik hulle net soos hulle is.

45cm x 45cm
R320 vir 3 slope

of

R500 vir slope met inners

Aggetoogie Leefstyl
065 358 9557

Want soms wil 'n meisie dit by haar ma hoor... 1m x 1.4m R3001.4m x 1.6m R4001.4m x 2m R550Of maak dit 'n heerlike dubbe...
17/06/2024

Want soms wil 'n meisie dit by haar ma hoor...

1m x 1.4m R300
1.4m x 1.6m R400
1.4m x 2m R550

Of maak dit 'n heerlike dubbel laag!!

1m x 1.4m R450
1.4m x 1.6m R650
1.4m x 2m R850

Aggetoogie
065 358 9557

06/06/2024

Dit is sulke tyd!!!!!

Baie geluk aan die wenner van 'n R1000 geskenk bewys van Aggetoogie Leefstyl!!!

Kontak ons so gou as wat jy kan op
065 358 9557

Nog net 10 dae voor ons die wenner van hierdie ongelooflike voucher aankondig!Hou aan share!!Aggetoogie Leefstyl 065 358...
20/05/2024

Nog net 10 dae voor ons die wenner van hierdie ongelooflike voucher aankondig!

Hou aan share!!

Aggetoogie Leefstyl
065 358 9557

Oumas, mammas, dogters...Vadersdag is om die draai! Gee hierdie jaar die beste persent. Of dit nou vir voor die tv is, o...
15/05/2024

Oumas, mammas, dogters...
Vadersdag is om die draai! Gee hierdie jaar die beste persent. Of dit nou vir voor die tv is, of vir sy volgende jag trip - hierdie mongolian fleece komberse sal nie teleurstel nie!
1m x 1.4m R300
🌟 1.4m x 1.6m R400 (best seller)
1.4m x 2m R550
Of maak dit 'n heerlike dubbel laag!!
1m x 1.4m R450
1.4m x 1.6m R650
1.4m x 2m R850
Aggetoogie
065 358 9557

Moedersdag is om die draai en so ook die winter! Gee die perfekte geskenk hierdie jaar... Mongolian fleece komberse:1m x...
19/04/2024

Moedersdag is om die draai en so ook die winter!
Gee die perfekte geskenk hierdie jaar...

Mongolian fleece komberse:
1m x 1.4m - R300
1.4m x 1.6m - R400
1.4m x 2m R550
Bestellings sluit 30 April 2024
Aggetoogie
065 358 9557

Embrace the Boho spirit and let your soul dance...Scatter kussings, fleece komberse, plekmatjies, servette en selfs komb...
03/04/2024

Embrace the Boho spirit and let your soul dance...

Scatter kussings, fleece komberse, plekmatjies, servette en selfs kombuis lappies.

Aggetoogie Leefstyl
065 358 9557

Natuurlik begin ons hierdie reis, met 'n ongelooflike kompetisie...Like, follow en share ons blad en staan die kans om '...
27/03/2024

Natuurlik begin ons hierdie reis, met 'n ongelooflike kompetisie...

Like, follow en share ons blad en staan die kans om 'n geskenkbewys ter waarde van R1000 te wen!!

Aggetoogie Leefstyl
065 358 9557

Address

9 Artois Str
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27653589557

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aggetoogie Leefstyl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Aggetoogie Leefstyl:

Share

Category