Faux Fox

Faux Fox Upcycled * Vintage * Antiques Online payments accepted. Please order your product via Whatsapp 0827876260. We will send you a payment link.

Visa/Mastercard accepted.

My eerste probeerslag. Turkish lamps.
18/02/2022

My eerste probeerslag. Turkish lamps.

Hoektafel vir die boshuis se nuwe aanbouing. Waar die klein tafeltjie nou staan
13/11/2021

Hoektafel vir die boshuis se nuwe aanbouing. Waar die klein tafeltjie nou staan

Fotos van my huis in Leeupoort (Limpopo).
13/11/2021

Fotos van my huis in Leeupoort (Limpopo).

Die rustigheid van n wiegstoel. Net reg vir n Ouma en kleindogter.
27/10/2021

Die rustigheid van n wiegstoel. Net reg vir n Ouma en kleindogter.

Dekoratiewe potte gebruik om tafeltjies te maak.
27/10/2021

Dekoratiewe potte gebruik om tafeltjies te maak.

Naweek projekte voltooi. Besig met nog n paar projekte. Volg binnekort.
02/10/2021

Naweek projekte voltooi. Besig met nog n paar projekte. Volg binnekort.

Naweek projekte. 1. Metaal stoeltjie - chipped paint. 2. Groen en wit gang vertoonkas (apart gekoop - tafel en rakkie). ...
04/09/2021

Naweek projekte. 1. Metaal stoeltjie - chipped paint. 2. Groen en wit gang vertoonkas (apart gekoop - tafel en rakkie). 3. Halfmaan tafel - stressed verftegniek met decoupage blad. Spieel op tafel - Antique glaze effek (op tafel slegs vir vertoon doeleindes). 4. "Fragile" houtkis Stressed en chipped verftegniek.

Eerste poging om te re-upholster. Chaize vir die boshuis. Nie te koop.
21/08/2021

Eerste poging om te re-upholster. Chaize vir die boshuis. Nie te koop.

Saltwash. Verweerde Ceylon tafeltjie. R200
21/08/2021

Saltwash. Verweerde Ceylon tafeltjie. R200

Laslappie kassie. Sien ook "voor" foto van muureenheid se onderste gedeelte.
15/08/2021

Laslappie kassie. Sien ook "voor" foto van muureenheid se onderste gedeelte.

Slagtersblok/Braai buddy. Die nlok haal af om gesnyde vleis so op die tafel te sit.
15/08/2021

Slagtersblok/Braai buddy. Die nlok haal af om gesnyde vleis so op die tafel te sit.

Swaan koffie tafel.
15/08/2021

Swaan koffie tafel.

Address

Boksburg
1459

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Faux Fox posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share