Stencil Worx Emporium

Stencil Worx Emporium Stencils, Colour-me Decorative Paint, Karoo sjiek decoupage paper, wooden blanks, moulds, craft produ

11/06/2026

Upcycled a bowl with some paint and a paper napkin.

10/06/2026

''n Mistige en koue dag in Agulhas vandag.

Wanneer daar tyd is om te verf, dan verf ek. Dit was tyd om my meubels bietjie kleur te gee. Ek wil net ook by sê my hel...
10/06/2026

Wanneer daar tyd is om te verf, dan verf ek. Dit was tyd om my meubels bietjie kleur te gee. Ek wil net ook by sê my hele huis se meubels is tweede hands. Ek is Baie lief vir tweedehandse winkels. Hierdie wynrak het ek in 1996 gekoop in Vredendal by 'n tweedehandse winkel.

Die verf is plascon se dark sky. Ek het dit gebruik omdat ek moet vat wat beskikbaar is, soos baie mense op die platteland het ons nie' n groot verskeidenheid winkels of produkte nie. Voor ek chalk paint begin gebruik het ek altyd gewone verf gebruik en ek het vergeet die mooi "silky" afwerking wat dit gee.

04/06/2026

Another Art block done. Geverf met A Shak Cameo paint in Old lace en Washed Stone en geglaze met antique glaze. Mould it mould en dekor stamp.

Die laaste 11 dae van Messy May.1. Voorneme2. Herstel3. Gelukbringer: ek glo nie aan gelukbringers nie, so vir my bring ...
01/06/2026

Die laaste 11 dae van Messy May.
1. Voorneme
2. Herstel
3. Gelukbringer: ek glo nie aan gelukbringers nie, so vir my bring my geloof geluk.
4. Buite: verf met blomme
5. Koffee: laat jou koffie pod met jou praat
6. Nesting
7. Reverdie
8. Story
9. Oorskiet
10. Forage
11. Light
12. Portal

1 stencil 2 projekte. Die veelsydigheid van Stencils. 1 stencil kan op verskeie mediums gebruik word, van muurkuns tot b...
30/05/2026

1 stencil 2 projekte. Die veelsydigheid van Stencils. 1 stencil kan op verskeie mediums gebruik word, van muurkuns tot bruikbare items. Vir al jou Stencils kontak ons gerus of kyk op ons WhatsApp katalogus.
https://wa.me/c/27799642385

Address

Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27799642385

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stencil Worx Emporium posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stencil Worx Emporium:

Share