Gypsyrose

Gypsyrose Florist & Floral art for weddings, events, special occasions & corporate
Wide range of Gifts & Decor
Gift & Gourmet baskets, & gift vouchers available

15/08/2018

Ons het vandag die mooiste tulpe, chinks, sonneblomme en lelies in die winkel. We celebrate your life, missing you Rene. Love from all.

26/07/2018

Moet s nie vergeet van ons 25% afslag op alle dekor items nie. 😊

27/06/2018

Hallo almal. Ek het besluit om einde September Gypsyrose te sluit. Alle voorraad moet gaan. 25% afslag - kom ondersteun asb. Groete Eunice

20/06/2018

Dagse. Dis darem goeie nuus dat ons die tuin weer mag natlei. Interessante inligting sessie bygewoon by die sakekamer vergadering oor ons waterverbruik. Die water smaak dalk nie so lekker nie, maar dis drinkbaar... Groete Eunice

Moedersdag blomme en geskenke nou beskikbaar by Gypsyrose.
11/05/2018

Moedersdag blomme en geskenke nou beskikbaar by Gypsyrose.

n Moedersdag fees van blomme en geskenke wag by Gypsyrose.
09/05/2018

n Moedersdag fees van blomme en geskenke wag by Gypsyrose.

11/04/2018

Hallo Almal. Dit lyk my die padwerke begin einde se kant toe staan. Onthou om solank voorbrand te maak vir Moedersdag 13 Mei. Ons het oulike geskenke en baie nuwe voorraad.

11/02/2018

ons maak groot planne vir WOENSDAG valentynsdag. blomme blomme blomme en lekker mandjies met goodies. sien julle daar

02/02/2018

Onthou die liefde in jou lewe volgende week, en al die ander dae!

Dis weer daardie tyd van die jaar, ons maak weer gereed vir valentynsdag....maak nou al julle bestellings vir blomme en ...
11/01/2018

Dis weer daardie tyd van die jaar, ons maak weer gereed vir valentynsdag....maak nou al julle bestellings vir blomme en ons oulike geskenkies!!!

Ons het vandag die mooi rose ingekry, loer in ek kom kyk en geniet koffie met ons......!!!
10/01/2018

Ons het vandag die mooi rose ingekry, loer in ek kom kyk en geniet koffie met ons......!!!

Address

Main Road, Bonnievale

6730

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gypsyrose posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Interior Service?

Share