Lilies and Lavender

Lilies and Lavender flowers,weddings and funerals

En daai nou wee van blou!!!!!die kleur kom lekker deur!!!!Het dit so geniet om hierdie ruikers vir n troue te doen!!!
28/09/2023

En daai nou wee van blou!!!!!die kleur kom lekker deur!!!!
Het dit so geniet om hierdie ruikers vir n troue te doen!!!

Was n stresvolle week,moes werk met n beperkte hoeveelheid voorraad..maar tog is als op tyd uit en almal tevrede..
28/09/2023

Was n stresvolle week,moes werk met n beperkte hoeveelheid voorraad..maar tog is als op tyd uit en almal tevrede..

Hierdie oulike pols ruikertjies het getravel tot in Ceres vir die matriek afskeid..28/09/2023.
28/09/2023

Hierdie oulike pols ruikertjies het getravel tot in Ceres vir die matriek afskeid..
28/09/2023.

05/09/2023

Woensdag 6 September 2023
Onthou om die dame/man te bederf vir al die harde werk.
Wat is n skool/besigheid sonder n "sekkie"
Bestel vroeg en vermy teleurstelling
Bossie blomme plus n vars gebakte cupcake net vi R190

25/08/2023
20/07/2023
19/07/2023

Sulke tyd van die jaar!!!!πŸ™Œ
Matriekafskeid...πŸ₯³
Hoe dan ander "guys"....jou metgesel moet natuurlik n blom he om haar pragtige rokπŸ’ƒ afterond...

Nog nie te laat om bestelling te plaas nie..πŸ€ͺ

20 AprilLilies and  Lavender Kleure wat die herfs dag gou gou ophelder.Blomme vir enige geleentheidPryse wat jou sak pas...
20/04/2023

20 April
Lilies and Lavender
Kleure wat die herfs dag gou gou ophelder.
Blomme vir enige geleentheid
Pryse wat jou sak pas...

20/04/2023

Address

44 C/o Russell And Fairban Street
Breede Valley
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27233475248

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lilies and Lavender posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lilies and Lavender:

Share

Category