Die Sinkdak Padstal

Die Sinkdak Padstal Die Sinkdak Padstal is 'n interessante bestemming met 'n verskeidenheid produkte. Van lekkernye, vet En moenie van ons lekker biltong vergeet nie.
(6)

Die Sinkdak Padstal - 'n nostalgiese uitstappie net buitekant Brits. Die Sinkdak Padstal is 'n interessante bestemming met 'n verskeidenhied produkte. Van lekkernye, groente, pasteie, melk en brood tot Nguni velle. Ons kan gevind word 5km buitekant Brits op die Thabazimbi pad. Kom geniet gerus 'n koppie koffie en die lekker atmosfeer. Motorfietsryers meer as welkom.

Address

100 Roodekopjes
Brits
0250

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27794838596

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Sinkdak Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category

Ons Storie

Die Sinkdak Padstal - 'n nostalgiese uitstappie net buitekant Brits. Die Sinkdak Padstal is 'n interessante bestemming met 'n verskeidenhied produkte. Van lekkernye, vetkoeke, pasteie, melk en brood tot Nguni velle. En moenie van ons lekker biltong vergeet nie. Ons kan gevind word 5km buitekant Brits op die Thabazimbi pad. Kom geniet gerus 'n koppie koffie en die lekker atmosfeer. Motorfietsryers meer as welkom.