Hartsgoed l South African design

Hartsgoed  l  South African design Beautiful gifts | Baby and toddler apparel | Home ware | Leather bags |
Online store | Karoo made... Hartsgoed is a proudly South African brand.
(70)

We manifacture designer baby and toddler wear, home ware and gifting on a farm in the heart of the karoo using only the finest quality natural fibre. Additional ranges made in Cape Town are our signature Hartsgoed ceramic range and also genuine leather nappy bags. Please visit our online store at www.hartsgoed.co.za.

Address

BP Petrol Station
Buffeljagsrivier
6742

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 15:00

Telephone

+27797212838

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartsgoed l South African design posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hartsgoed l South African design:

Share

Category

Hartsgoed se storie

Ek het grootgeword tussen rooi Kalahari duine en haakbosbloeisels met twee ouers wat onwrikbaar in ons geglo het en my vandag nog inspireer om elke dag my beste te gee en dankbaar te wees vir die klein dingetjies in die lewe.

Op hoërskool kon ek glad nie besluit watter rigting ek na skool wou inslaan nie. Ek het egter 3 dinge geweet. Ek wil nie eendag in ‘n stad bly nie: ek wil iets met my hande doen en ek wil gelukkig wees in my beroep. Ek het vier jaar studeer en my graad in wingerd & wynkunde behaal asook ‘n diploma in keldertegnologie te Elsenburg Landbou Collage. Hier het ek my man, Dirk, ontmoet en baie gegroei as mens en natuurlik ook baie pret gehad! Die lewe loop egter met ons ‘n pad wat God lank gelede reeds vir ons gekies het. Wat ‘n wonderlike gedagte!

My ma het nog altyd naaldwerk gedoen en die mooiste rokke vir ons gemaak asook matriekafskeid en trourokke op bestelling. Toe ek ‘n klein dogtertjie was, het ek ‘n klein masjientjie gehad waarmee ek speldekussings vir haar gemaak het sommer vir die lekker.