Karoo Rosie

Directions

Karoo Rosie ♡ Handmade with heart from the Little Karoo ♡
Art • Baking • Preserves • Home Décor • And More!

✨️Heerlike Cinnamon Rolletjies beskikbaar om te bestel by Karoo Rosie!✨️🫐🍪One het heerlike opsies beskikbaar van Calssic...
21/10/2026

✨️Heerlike Cinnamon Rolletjies beskikbaar om te bestel by Karoo Rosie!✨️

🫐🍪One het heerlike opsies beskikbaar van Calssic Cinnamon Rolletjies, na Sticky Pecan, Oreo Overload, en Blueberry Bliss!

🩷In a "Family Bak Gemengde Flight"
van 12 Rolletjies
kan jy 2 of 3 geure kies
in een bak vir net
✨️R500✨️

Whatsapp: Skye - 065 020 5662
Gelee in Calitzdorp💕🌞

🍩🌸 A LITTLE SOMETHING SWEET, MADE WITH LOVE 🌸🍩Van my kombuis na jou spesiale geleentheid! 🤎✨Ek maak heerlike gebakte don...
21/10/2026

🍩🌸 A LITTLE SOMETHING SWEET, MADE WITH LOVE 🌸🍩

Van my kombuis na jou spesiale geleentheid! 🤎✨

Ek maak heerlike gebakte donuts, customised net soos JY dit wil hê! 🍩💗

Mini Donuts ♡ 4.5cm
Maxi Donuts ♡ 7cm

🌷 Enige tema, enige geleentheid

🍫 Chocolate, glaze icing of buttercream

🍬 Jou keuse van toppings, sprinkles en kleure

🎀 Perfect vir verjaarsdae, baby showers, kinderpartytjies, spesiale geleenthede of sommer net vir 'n soet bederf!

Whether you love cute and colourful or simple and elegant, I’ll make your donuts extra special, with all the little details you love. 🥹💕

As 'n klein plaasmeisie-besigheid beteken elke bestelling vir my baie. Dankie aan elkeen wat klein besighede ondersteun en my droom help groei. 🌻🤎

🚗Delivery na Calitzdorp ♡ R30
🚗Delivery na Oudtshoorn ♡ R70

You dream, I'll donut! 🍩✨

📩 Stuur vir my 'n boodskap met jou tema, idees en hoeveel donuts jy benodig, dan werk ons saam aan iets besonders!

📞Skye - 065 020 5662
📧[email protected]

🌻 Small business, big love, sweet little creations.

🤎🍩

💛💙 SOMETHING CUTE, SOMETHING SWEET! 🍩✨Ek is dankbaar om julle spesiale funksies nóg lekkerder te maak met ons oulike van...
21/10/2026

💛💙 SOMETHING CUTE, SOMETHING SWEET! 🍩✨

Ek is dankbaar om julle spesiale funksies nóg lekkerder te maak met ons oulike vanilla baked donuts! 💛🩵

Perfect for birthdays, parties & any special occasion! 🥳🍩
Nie net super cute nie, maar ook heerlik vanilla-flavoured, gedoop in sjokolade — gemaak met baie liefde! 💛

📩 Kontak my gerus vir bestellings en maak jou volgende function extra special! ✨
Skye - 065 020 5662

💛💙

🌻🤠 Ontmoet die Karoo Cowboy! 🐾’n Klein stukkie van die Klein Karoo, met baie karakter op een canvas. 🤎Hierdie oulike Bor...
22/08/2026

🌻🤠 Ontmoet die Karoo Cowboy! 🐾

’n Klein stukkie van die Klein Karoo, met baie karakter op een canvas. 🤎

Hierdie oulike Border Collie het sy cowboy-hoed opgesit en sommer reggesit vir ’n bietjie Karoo-kuier — met die windpomp, veldblommetjies, berge en natuurlik ’n rooi gingham picnic blanket. 🌾🌸

Elke detail is hand-painted, met liefde en ’n bietjie Karoo-magic. ✨

🎨 Original hand-painted artwork
📐 30 × 20 cm
🤠 R650

’n Unieke stukkie Karoo vir jou huis, stoep, plaas of sommer net vir iemand wat lief is vir honde en daardie rustic Karoo gevoel. 🐕🌵

Beskikbaar by Karoo Rosie. 🌸
Stuur my ’n message as hierdie klein cowboy vir jou ’n plekkie moet kry. 🤎

💜☀️🌿✨️🧡
22/08/2026

💜☀️🌿✨️🧡

💥🍩 DIT IS NIE ’N GEWONE MINI DONUT NIE… Okay, ek dink ons het dalk iets nuuts uitgedink. 🥺Meet Karoo Rosie se DONUT BOMB...
22/08/2026

💥🍩 DIT IS NIE ’N GEWONE MINI DONUT NIE…

Okay, ek dink ons het dalk iets nuuts uitgedink. 🥺

Meet Karoo Rosie se DONUT BOMBS. 💥🍩

’n Klein 4.5cm mini donut wat gevul word met ’n dik, heerlike filling, en dan heeltemal in chocolate gedoop word.

So jy byt deur die chocolate…
…en BAM 💥 daar’s ’n hele filling binne-in.

Nie net icing bo-op nie.
Nie ’n runny filling wat oral uitloop nie

’n Regte mini DONUT BOMB. 🤎
En nou kom die lekker deel… 👀

🤎 FILLING OPSIES:
🍯 Caramel Treat
🍪 Biscoff
🤍 Cheesecake
🌿 Peppermint Crisp
🍪 Cookie Dough
🍫 Fudgey Brownie
🥜Peanut Butter

Elke bomb is R9.
Jy kan 2 verskillende fillings per 25 Donut Bombs kies — want honestly, hoe kies ’n mens net een? 😂

Ek het nog nie regtig gesien dat iemand mini donuts op hierdie manier maak nie, so vir my voel hierdie een nogal soos ’n Karoo Rosie original. 🥺🌵💗

En nou wil ek weet…
WATTER DONUT BOMB SAL JY EERSTE PROBEER? 👀👇

📍 Calitzdorp
🚚 Delivery only
📲 WhatsApp 065 020 5662

Karoo Rosie 🌵🌸
’n Bietjie Karoo. ’n Bietjie magic. En baie donuts. 🍩✨

🌸 EERSTE DAG VAN LENTE-SPESIAAL! 🌸Vier die eerste dag van lente met ’n hele boksie klein happies van geluk! 💕🍩✨ 25 MINI ...
15/08/2026

🌸 EERSTE DAG VAN LENTE-SPESIAAL! 🌸

Vier die eerste dag van lente met ’n hele boksie klein happies van geluk! 💕🍩

✨ 25 MINI DONUT-HAPPIES — SLEGS R120! ✨
🍩 Regtig mini — ongeveer 4,5 cm elk
🌸 Vars gebak en met liefde versier
💗 Perfek vir deel… of hou sommer alles vir jouself. 😉

📍 Geleë in Calitzdorp
🚚 Slegs aflewerings
• Calitzdorp — R30
• Oudtshoorn — R70

’n Klein boksie soetigheid om die lente op die mooiste manier te verwelkom. 🌷💕

Bestellings is beperk — stuur vir Karoo Rosie ’n WhatsApp-boodskap om joune te bespreek! 🩷

Bestellings sluit 31ste Augustus
Aflewering is op 1 September😍💐🫶🌞

🌸🌿 ’n Bietjie lente, ’n bietjie soet, en baie Karoo-liefde. 🌿🌸Op 1 September verwelkom ons lente hier in die Klein Karoo...
14/08/2026

🌸🌿 ’n Bietjie lente, ’n bietjie soet, en baie Karoo-liefde. 🌿🌸

Op 1 September verwelkom ons lente hier in die Klein Karoo — en wat is ’n beter manier om die nuwe seisoen te vier as met ’n boksie vars, kleurvolle mini doughnuts? 🥹💕

Vir Lentedag bring Karoo Rosie vir julle ’n spesiale plaaslike bederf:
🍩 25 Mini Doughnut Bites — slegs R120 🍩
✨ 4.5 cm elk — regtig mini, maar propvol geur en liefde!

Dis perfek vir ’n koppie koffie op die stoep, ’n klein lente-bederf vir die kinders, om saam met familie te deel… of sommer net vir jouself, want hoekom nie? 😂🌸

Karoo Rosie is klein, plaaslik en met die hand gemaak — gebak met daardie “kom sit ’n rukkie, daar’s koffie en iets lekkers” gevoel. 🤎

🌼 Lentedag Special — plaas bestellings nou vir aflewering 1 September.
📦 25 mini bites | R120

Kom vier die eerste dag van lente saam met die heerlike donuts — ’n klein boksie geluk, gemaak hier in die Karoo. 🌿🌸

📩 Bestellings kan per WhatsApp geplaas word. ♡ 065 020 5662
🚗Delivery fee:
🌵Calitzdorp- R30
🌵Oudtshoorn- R70
Karoo Rosie — klein bederfies, groot hart. 🤎

Om te se ek het BAIE gebakte donuts gemaak die laaste 5 jaar ~ is n understatement ♡ Dit is regtig my specialty🍩💐🌞💜Mini ...
14/08/2026

Om te se ek het BAIE gebakte donuts gemaak die laaste 5 jaar ~ is n understatement ♡

Dit is regtig my specialty🍩💐🌞💜

Mini Donuts prys (4.5cm)
- R150 vir 25
(R7 elk)
Maxi Donut prys (7cm)
- R216 vir 18
(R12 elk)

Dit is super oulik, en super uniek vir enige funksie!

🌞💐KAROO ROSIE IS HERE!🌸🌵Homemade treats, original art & a whole lot of love — made right here in the Little Karoo. 🤎✨ WH...
13/08/2026

🌞💐KAROO ROSIE IS HERE!🌸🌵

Homemade treats, original art & a whole lot of love — made right here in the Little Karoo. 🤎

✨ WHAT’S ON THE MENU? ✨
🍩 Baked donuts
🧁 Mini & regular cupcakes
🍪 Fondant & iced cookies — R20 each
🍪 Chunky filled cookies — R45 each
☕ Themed tea/coffee cookies — R50 each
🍫 Brownie boxes — from R180
🎨 Original hand-painted Karoo-inspired artwork

Everything is handmade with love and made just for you. 🌷

📍 Located in Calitzdorp
🚚 Delivery available:
• Calitzdorp — R30
• Oudtshoorn — R70
• FREE Oudtshoorn delivery every Monday & Friday! 🤍

Whether you're craving something sweet, looking for a special gift, or wanting a little piece of the Karoo to brighten your home — Karoo Rosie has something for you. 🌵💕

📲 WhatsApp Skye: 065 020 5662

Follow along for new flavours, seasonal treats, original paintings & all things Karoo Rosie! 🌸

Address

Calitzdorp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Rosie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category