Moije Ma en dogter maak Amigurumi en gehekelde geskenke 🩷 Crochet toys and gifts made on order

As die maatjies in die Vissie-klas Verjaar dan maak ons dit ekstra spesiaal πŸ’—πŸ³πŸͺΌπŸ 
10/02/2026

As die maatjies in die Vissie-klas Verjaar dan maak ons dit ekstra spesiaal πŸ’—πŸ³πŸͺΌπŸ 

Oulik, ouliker, oulikste!!!! Watter een is jou gunsteling? Ons kan nie kies nie πŸ’—Elke karakter word met soveel liefde ge...
07/02/2026

Oulik, ouliker, oulikste!!!! Watter een is jou gunsteling? Ons kan nie kies nie πŸ’—

Elke karakter word met soveel liefde gemaak, verΓ‘l as ons weet dit is spesiale geskenke vir kindertjies.

Baie dankie vir die groot bestelling, ons waardeer die ondersteuning πŸ’•

Ons hoop die seuntjie wat die geskenk ontvang gaan baie lekker speel! πŸ’™πŸ•ΈπŸ•·
06/02/2026

Ons hoop die seuntjie wat die geskenk ontvang gaan baie lekker speel! πŸ’™πŸ•ΈπŸ•·

Dis ons perfek opgesom ❀️🧢
05/02/2026

Dis ons perfek opgesom ❀️🧢

Hekel is uitputtende werk πŸ§ΆπŸ’—πŸˆ
01/02/2026

Hekel is uitputtende werk πŸ§ΆπŸ’—πŸˆ

Jip! Ek ken dit goed πŸ˜„
29/01/2026

Jip! Ek ken dit goed πŸ˜„

Oh iemand gaan lekker speel met die oulike speelding!  Hy is 30cm hoog en gemaak van heerlike sagte wol πŸ’›
23/01/2026

Oh iemand gaan lekker speel met die oulike speelding! Hy is 30cm hoog en gemaak van heerlike sagte wol πŸ’›

20/01/2026

Het jy al ooit gewonder hoe ons karakters aanmekaar gesit word? Kyk die vinnige video wat stap vir stap wys hoe al die gehekelde stukke bymekaar kom om 'n geliefde karakter en geskenk vir iemand te maak πŸ’—

Thank you to our loyal client for another order! We loved making this special gift πŸ’—
19/01/2026

Thank you to our loyal client for another order! We loved making this special gift πŸ’—

✨ Volstoom die nuwe jaar in ✨Die jaar het sommer vinnig weggespring. Ek is terug by die werk en Kyla het haar eerste dae...
17/01/2026

✨ Volstoom die nuwe jaar in ✨

Die jaar het sommer vinnig weggespring. Ek is terug by die werk en Kyla het haar eerste dae aangepak as ’n Graad R Onderwysassistent β€” by dieselfde Laerskool waar sy self jare terug in Graad R was. Wat 'n voorreg 😊🫢

By Moije is ons ook weer hard aan die werk. Hierdie jaar wil ons graag meer van ons proses met julle deel. Nadat al die dele gehekel is (en dit is heelwat 😁), begin die volgende fase: opstop, aanmekaar vaswerk en die sorgvuldige vorming van die gesig. Dis in hierdie stap waar die karakter regtig vorm aanneem en tot lewe kom.

Ons gaan vir julle stap vir stap wys hoe die speelding vorder van los stukke tot 'n spesiale eindproduk.
Kan julle al raai met watter karakter ons besig is?

Los gerus julle raaiskote hieronder en volg saam met ons hierdie projek 🀍🧢

Meer as net ’n hekelbesigheid, Moije, saam met my dogter πŸ’•πŸ§ΆDis dΓ­e spesiale oomblikke tussenin – wol koop, naels laat do...
10/01/2026

Meer as net ’n hekelbesigheid, Moije, saam met my dogter πŸ’•πŸ§Ά
Dis dΓ­e spesiale oomblikke tussenin – wol koop, naels laat doen, saam lag (baie lag), beplan en droom.
Twee generasies wat ’n kreatiewe talent deel, geΓ«rf by my oorlede Mamma.
Dankie vir vandag se bederf, my kind πŸ’—

πŸ’— 1000 Facebook Vriende πŸ’—Ons harte is vol van dankbaarheid! Dankie dat julle deel is van ons Moije familie πŸ’•Thank you fo...
06/01/2026

πŸ’— 1000 Facebook Vriende πŸ’—

Ons harte is vol van dankbaarheid! Dankie dat julle deel is van ons Moije familie πŸ’•

Thank you for sharing each stitch, photo and project with us, we appreciate every person on our page πŸ’•

Address

Cape Town
7560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moije posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share