15/11/2025
Beste Lila’s Kliente
Ons het ’n splinternuwe Facebook-blad!
Lilas SA is nou ons enigste aktiewe blad.
Ons ou blad, Lilas Hartland, gaan binnekort gesluit word.
Klik asseblief, volg ons en deel die nuwe blad sodat jy nie enige nuus, promosies of nuwe produkte misloop nie.
Dankie vir julle voortdurende ondersteuning 🌿🩵
Nuwe blad:
https://www.facebook.com/share/1BcAWszSpD/?mibextid=wwXIfr