14/05/2026
𝐇𝐞𝐦𝐞𝐥𝐯𝐚𝐚𝐫𝐭 herinner ons dat Jesus, ná sy opstanding, opgevaar het na die hemel en aan God se regterhand regeer.
Dit is ’n viering van hoop- Hy is nie vêr nie, maar leef en is steeds by ons elke dag.