Niekerbol Design and Decor

Niekerbol Design and Decor We give old furniture a new life, up cycling of interesting second hand and new items. Crafting is o

Setup done for TmaModels Ec, at the Tramways. Made a 6 meter wide season changing tree. Thank you Trish Basson for trust...
13/11/2025

Setup done for TmaModels Ec, at the Tramways. Made a 6 meter wide season changing tree. Thank you Trish Basson for trusting us with your backdrop. Thank you Nieke Wait for all your hard work during the build

Sophisticate Models Top Model 2025. Dit was een van my gunsteling temas wat ons nog moes doen. Kaggel gemaak uit karton ...
03/11/2025

Sophisticate Models Top Model 2025. Dit was een van my gunsteling temas wat ons nog moes doen. Kaggel gemaak uit karton en muur papier. Ons kon nie n amper 4 meter boom vind nie, toe las ons 2 bome. Dit was die moeilikste van die hele setup. Dankie Gail Brown dat jy ons altyd vertrou met jou grootste show. Dit was n groot sukses. Baie, baie dankie aan Keith Page wat heel aand op en af gehardloop het by die trappe om seker te maak die vlamme brand reg op die tv/kaggel. Ons waardeer jou moeite. En dan aan my regterhand, Nieke Wait, baie baie dankie, vir al die laat nagte en elke naweek se werk. Jammer jou huis lyk soos n orkaan daar deur is. Lol. Volgende naweek maak ons weer so met ons volgende setup

09/08/2025

Niekerbol is Saterdag 3 jaar oud. 50 % af op alle voorraad in die winkel net vir een dag. Die winkel sal die res van 2025 net op afspraak oop wees. Ons beplan iets opwindends vir 2026

Klient vra vir Nieke of ons enige iets kan maak. Sy se, ja my ma maak enige iets. Die iets........
01/08/2025

Klient vra vir Nieke of ons enige iets kan maak. Sy se, ja my ma maak enige iets. Die iets........

Masker gemaak deur Niekerbol vir Elements se 1ste verjaarsdag
23/07/2025

Masker gemaak deur Niekerbol vir Elements se 1ste verjaarsdag

Hot air balloon I made for a cat show. Thank you Le Pattes Cattery for your order
13/05/2025

Hot air balloon I made for a cat show. Thank you Le Pattes Cattery for your order

Moedersdag geskenke beskikbaar vandag vanaf 9 tot 1
10/05/2025

Moedersdag geskenke beskikbaar vandag vanaf 9 tot 1

12/04/2025
R20 tot R40 afslag op alle hase vandag. Winkel oop vanaf 9 tot 1 vandag
12/04/2025

R20 tot R40 afslag op alle hase vandag. Winkel oop vanaf 9 tot 1 vandag

Address

42 BOTHA Street
Despatch
6220

Opening Hours

09:00 - 14:00

Telephone

+27838455896

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Niekerbol Design and Decor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Niekerbol Design and Decor:

Share