Pamperlief

Pamperlief Crochet Items for the family. Fellow crocheters will understand that Yarn Over does Matter.

En sy lyk omtrent in haar skik!  Dis maar 'n gesukkel om so oor die foon te meet en pas, maar ons is besig om te wen.  Z...
24/06/2020

En sy lyk omtrent in haar skik! Dis maar 'n gesukkel om so oor die foon te meet en pas, maar ons is besig om te wen. Zani is langer as die gemiddelde 2 jarige, so ouma gaan so bietjie moet aanpas

Daar word nie hierdie jaar vreeslik vir markte voorberei nie, maar hekel moet mens hekel.  Ek sal van tyd tot tyd 'n paa...
21/06/2020

Daar word nie hierdie jaar vreeslik vir markte voorberei nie, maar hekel moet mens hekel. Ek sal van tyd tot tyd 'n paar fotos deel waarmee ek myself besig hou. Hopelik laat Facebook hierdie keer die naamverandering toe...

En die gehekelde lappoppe het 'n variasie gekry!!! Sagte opgestopte lyfie! Die oorspronklike gehekelde lappoppe is wel o...
25/10/2018

En die gehekelde lappoppe het 'n variasie gekry!!! Sagte opgestopte lyfie! Die oorspronklike gehekelde lappoppe is wel ook nog beskikbaar. Tans by Stellenberg Feesmark

Baie dankie aan almal vir die ondersteuning,  saam gesels, terugvoering.  Elke post like en share word ongelooflik baie ...
22/10/2018

Baie dankie aan almal vir die ondersteuning, saam gesels, terugvoering. Elke post like en share word ongelooflik baie waardeer!!!!

Ek kuier hierdie jaar in die kindersaal by Stellenberg. Baie van die ou staatmakers soos die katoen waslappies,  kopband...
19/10/2018

Ek kuier hierdie jaar in die kindersaal by Stellenberg. Baie van die ou staatmakers soos die katoen waslappies, kopbande en borsspelde is ook daar. Die nuwe kindertjies in die reeks steel omtrent harte!!! Gaan loer gerus.

Bestelling vir 'n nuwe kleinding. Little lamb Wegbinders / tiebacks van 100% katoengare
02/10/2018

Bestelling vir 'n nuwe kleinding. Little lamb Wegbinders / tiebacks van 100% katoengare

En Pamperlief het haar nuwe kap skoentjies aangetrek. Die begin van die nuwe reeks, beskikbaar by CY market,  vanaf Dins...
16/09/2018

En Pamperlief het haar nuwe kap skoentjies aangetrek. Die begin van die nuwe reeks, beskikbaar by CY market, vanaf Dinsdag 18 September

Nog 'n paar gesiggies en kombinasies van die Earies gedoen vir bestellings
03/08/2018

Nog 'n paar gesiggies en kombinasies van die Earies gedoen vir bestellings

Bestelling afgehandel.  Almal se ore kry koud!! Baie dankie vir die geleentheid Gerdine.
27/07/2018

Bestelling afgehandel. Almal se ore kry koud!! Baie dankie vir die geleentheid Gerdine.

Address

Durbanville
7550

Telephone

+27714253850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pamperlief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pamperlief:

Share